Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
10 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 26 September 2020 07:57 «» deur: Leksikograaf
hals
… Selfstandige naamwoord: hals Meervoud: halse Verkleinwoord: halsie Meervoud van verkleining: halsies Betekenis: • Die nek van 'n persoon, of die gedeelte van 'n kledingstuk waardeur die nek steek. Gebruik: • Sy dra 'n rok met 'n lae hals. Spreekwoord: • Met hals en mag. [Met alle krag en geweld.] • Vir jou probleme op die hals haal. [Self die oorsaak van jou probleme wees.] Afgelei: • halsband • halslyn • halsmisdaad • halsoorkop • halssnoer • halssnoermoord • laehalsbostuk…
2 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 15 Maart 2019 07:01 «» deur: Leksikograaf
Afrikaanse Woorde: H
… halsdoek halsdoekring halsdoekspeld halse halsgevaar halsie halsionies halsioniese halsketting halsklier halsknopie halskraag halslengte halslyn halsmisdaad halsmisdade halsmisdrywe halsnoermoorde halsoorkop halsopening halsreg halsregter halssieraad halsslagaar halsslip halssnoer halssnoere halsspier halsstarrig halsstarrige halsstarrigheid halsstraf halsstuk halswerwel halt halte halter halterketting halterriem halterring halters haltertoom haltes halveer …
3 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 03 November 2005 09:26 «» deur: kaalbaster
Re: Kameras & vroue
…met boerpampoene >> dink hulle is sexy as hulle lae halse dra? > > > Annette:Om te kan bespring word deur lustiges soos jy:)) Sies Anette man - dit 'n low blow!, maar om te antwoord op Suidwester se hoekom vet anties met boerpampoene dink hulle is sexy om lae halse te dra, dink ek, uit 'n vrou se oogpunt dat hulle alles in hul vermoë sal doen om hul eie ego bietjie op te jaag! Dit is seker iets soos - as ek niks ander het nie het ek darem "boops". Ha-ha. > >>…
4 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 03 November 2005 09:09 «» deur: PietR
Re: Kameras & vroue
… jy met vuurhoutjies speel dan is daar 'n kans dat jy kan seerkry. Het ons in 'n misdaadvrye wêreld gelewe dan was alles OK, maar dis nie so nie..... - so ook is daar baie vet vrouens wat nie weet hoe om aan te trek om hulle vetrolle weg te steek nie, dan noem ons hulle "common", teenoor die vet vrou wat weet om 'n lang bloes oor jou langbroek te dra om netjies te kan lyk. ----Ek probeer nog my lewe lank uitvind hoekom vet anties met boerpampoene dink hulle is sexy as hulle lae halse dra…
5 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 10 Mei 2005 09:13 «» deur: PietR
Re: Twee aparte wêrelde
…Maria-onderbroeke rondloop. Geen lae halse nie, ens. Ek sou dink is juis die meisietjie om die hoek met haar kaal kleertjies wat eerder verkrag sal word as die bekendes. Ek sou dink 'n verkragter sal eerder by die hoë profiel meisie verbyhou want die kanse om gevang te word is groter. Jy dink tog nie hierdie mense pleeg misdaad net om gevang te word nie? > > -- > Groetnis > Annette > "Suidwester" wrote in message > news:1uSdneTKZO3LxR3fRVn-rw@is.co.za…
6 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 11 Maart 2005 08:33 «» deur: PietR
Re: Vir Ferdi & Suidwester
…pense oral te sien rondloop nie. Laer halse is aan die orde van die dag. Ons plattelanders is egter minder blootgestel daaraan en vind dit baie, eh, 'versteurend.' Sekerlik ook nog meer snaaks, maar is jy lank genoeg in die stad, dan raak jy seker maar gewoond? En vandag? Ons sien elke wedstryd se besonderhede in grafiese detail op die TV en kundige mense bespreek en verduidelik elke beweging. Alles is daar vir elkeen om te sien en sy eie oordeel te fel want in die proses het sy eie kennis …
7 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Di, 30 November 2004 09:52 «» deur: PietR
Juffrou en die kamerafoon
…om die foto te neem, maar nou kom so 'n paar vragies by my op: 1. As die wind haar rokkie opgewaai het en hy neem 'n foto van haar in haar deurskynende onderklere, mag hy dan die foto verkoop? 2. Die jongetjies dra deesdae hierdie lae halse en as 'n vrou buk en 'n ou sien meer as wat sy bedoel [of dalk wel bedoel!] en hy neem 'n foto van wat hy sien, mag hy dit vir andere wys? Of 'n uitdruk verkoop? Weet iemand wat sê die wet? Met al die kameraselfone in omloop raak dit een moerse probleem…
8 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 13 Augustus 2003 15:07 «» deur: Suidwester
Uitlokking: Skuldig of nie?
…vandag wat so met die kaal pensies en lae halse rondloop, sekerlik gaan haar 'date' dink sy is gereed vir 'onderhandeling'? Het sy enige verantwoordelikheid as haar 'date' se kop en ander dinge uithaak en hy probeer te entoesiasties om haar by te kom? Volgens deesdae se hofstandaarde as 'n man net verkeerd skeef kyk na 'n vrou, dan het hy haar moontlik tenagekom. Is dit regverdig teenoor ons arme mans dat vroumense met hulle 'wapens' in die openbaar mag rondloop en swaai en ons mag maar net kwyl en …
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 10 Maart 2003 14:27 «» deur: Suidwester
Re: Debbie Adlington
…dametjies met die kort rokkies en lae halse kan maar los. Ek waardeer wat hulle wys, maar as sy nie haar produk ken nie, gaan sy nie slaag nie. Sê my Elaine, wat sê jy en Annette van vroumense wat willens en wetens hulle vroulikheid en looks gebruik om goete te verkoop? Almal weet 'n kort rokkie en 'n lae hals gaan enige verkoopsmeisie se verkope opstoot, so wat noem ons so iemand? 'n Prostituut? Wat van enige vrou wat by haar baas flikflooi om sê 'n dag af te kry? Is sy ook 'n …
10 Forum: Genealogie & famieliesake «» Gepos op: Di, 15 Oktober 2002 15:08 «» deur: TJ
Re: De Klerk familiewapen
…HELMTEKEN:..Twee afgewende swane, tussen die halse 'n oop Bybel, alles van natuurlike kleur, die Bybel gedek deur 'n helmkroon van goud. WRONG EN DEKKLEDE:..Silwer en blou. WAPENSPREUK:..SOLI DEO. ARMS:..Per pale Argent and Azure, on a cross moline between four fleurs-de-lis in saltire, points outwards, counterchanged, a crest coronet Or, in base a descending dove displayed, also counterchanged. CREST:..Two swans addorsed, between the necks an open Bible proper ensigned with a crest coronet Or. …

Tyd nou: Vr Aug 23 02:29:37 MGT 2024