Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee aparte wêrelde
Twee aparte wêrelde [boodskap #102940] Ma, 09 Mei 2005 07:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind is.
Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil plaas op
die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
optredes en komprtisies.
Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans wel 'n
kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.

Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit vir my
nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan besluit
wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102945 is 'n antwoord op boodskap #102940] Ma, 09 Mei 2005 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom daar 'n
demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat die
wetgewer aan bewind gestel het!

"Annette" skryf in boodskap news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind is.
> Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil plaas
> op
> die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
> optredes en komprtisies.
> Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans wel
> 'n
> kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>
> Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit vir my
> nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
> besluit
> wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102948 is 'n antwoord op boodskap #102945] Ma, 09 Mei 2005 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Suidwester, as hulle die wetgewer aan bewind gestel het, is hulle mos
genoeg en sterk genoeg om self sulke nietige sakies reg te sien?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:EvWdnUW978Vqp-LfRVn-oA@is.co.za...
> Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom daar 'n
> demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat die
> wetgewer aan bewind gestel het!
> "Annette" wrote in message
> news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind is.
>> Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil plaas
>> op
>> die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
>> optredes en komprtisies.
>> Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans wel
>> 'n
>> kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>>
>> Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit vir my
>> nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
>> besluit
>> wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102950 is 'n antwoord op boodskap #102948] Ma, 09 Mei 2005 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk vir my die issue van 'n vrou se gat is 'n baie ernstige een.....?

"Annette" skryf in boodskap news:d5nm3v$7lr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, as hulle die wetgewer aan bewind gestel het, is hulle mos
> genoeg en sterk genoeg om self sulke nietige sakies reg te sien?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:EvWdnUW978Vqp-LfRVn-oA@is.co.za...
>> Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom daar 'n
>> demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat die
>> wetgewer aan bewind gestel het!
>> "Annette" wrote in message
>> news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind
>>> is.
>>> Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil
> plaas
>>> op
>>> die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
>>> optredes en komprtisies.
>>> Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans
> wel
>>> 'n
>>> kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>>>
>>> Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit vir
> my
>>> nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
>>> besluit
>>> wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102952 is 'n antwoord op boodskap #102950] Ma, 09 Mei 2005 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Meer vir die lustige manne soos jy as die arme onskuldige meisies wat net so
aantrek en suggestiewe bewegingtjies maak om 'n verspotte kompetisie te
wen:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:I9KdnRO_T7gtwuLfRVn-tQ@is.co.za...
> Lyk vir my die issue van 'n vrou se gat is 'n baie ernstige een.....?
> "Annette" wrote in message
> news:d5nm3v$7lr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, as hulle die wetgewer aan bewind gestel het, is hulle mos
>> genoeg en sterk genoeg om self sulke nietige sakies reg te sien?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:EvWdnUW978Vqp-LfRVn-oA@is.co.za...
>>> Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom daar 'n
>>> demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat die
>>> wetgewer aan bewind gestel het!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind
>>>> is.
>>>> Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil
>> plaas
>>>> op
>>>> die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies tydens
>>>> optredes en komprtisies.
>>>> Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat ontkleedans
>> wel
>>>> 'n
>>>> kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>>>>
>>>> Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit
vir
>> my
>>>> nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
>>>> besluit
>>>> wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102959 is 'n antwoord op boodskap #102952] Di, 10 Mei 2005 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ontken nie die aantreklikheid van 'n mooi vroumens nie, maar ek is ook 'n
realis en jy kan gaan kyk na die klaers en jy sal weinige van hulle vind wat
besonder mooi of sexy is. Is dit nie dalk die Vaal Sannies se jaloesie op
die mooier deel van hulle geslag nie? Ek meen, as 'n meisie kan besluit om
'n dokter te word, is dit haar besluit en niemand het 'n sê daaroor nie?
As die volgende een mooi genoeg is om 'n model te word, is dit darem mos ook
'n talent net soos breinvermoë en óók haar eie keuse om te maak?

"Annette" skryf in boodskap news:d5o9lo$fjd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Meer vir die lustige manne soos jy as die arme onskuldige meisies wat net
> so
> aantrek en suggestiewe bewegingtjies maak om 'n verspotte kompetisie te
> wen:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:I9KdnRO_T7gtwuLfRVn-tQ@is.co.za...
>> Lyk vir my die issue van 'n vrou se gat is 'n baie ernstige een.....?
>> "Annette" wrote in message
>> news:d5nm3v$7lr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Maar Suidwester, as hulle die wetgewer aan bewind gestel het, is hulle
> mos
>>> genoeg en sterk genoeg om self sulke nietige sakies reg te sien?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:EvWdnUW978Vqp-LfRVn-oA@is.co.za...
>>>> Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom daar
> 'n
>>>> demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat
> die
>>>> wetgewer aan bewind gestel het!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind
>>>> > is.
>>>> > Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil
>>> plaas
>>>> > op
>>>> > die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies
> tydens
>>>> > optredes en komprtisies.
>>>> > Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat
>>>> > ontkleedans
>>> wel
>>>> > 'n
>>>> > kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>>>> >
>>>> > Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is dit
> vir
>>> my
>>>> > nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
>>>> > besluit
>>>> > wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102960 is 'n antwoord op boodskap #102959] Di, 10 Mei 2005 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy spring bietjie van die punt af, maar laat ons eers die oorspronklike
storie aanpak, en terselfdertyd jou antwoord.
Dus, die feit dat jong meisies skraps moet klee en suggestiewe gebare maak
is vir die vermaak van almal teenwoordig, en diegene wat dit seksisties,
walglik en as uitbuiting beskou is onaantreklik, onsexy, vaal en jaloers?
Ek neem aan die onaantreklikes en jaloerses is dames?
Dan waar op aarde is die morele krag van al die manne? Het dit inderdaad al
ooit bestaan?
Daardie kinders in hul skrapse kleertjies en ingedrilde suggestiewe beweging
stel hul grootskaals bloot aan seksuele aanvalle, werklik of in fantasië, of
hulle dit wil hê of bedoel of te not.
Hoekom word seuns nie ook halfkaal voor skares geparadeer nie? Hoekom word
hulle nie roetines van seksuele innuendo aangeleer om as groep aan skares op
te dis as sogenaamde vermaak nie?

Daar is 'n helse verskil tussen die kind wat 'n dokter wil word, en die een
wat 'n model wil wees.
Waar die een 'n lewenslange beroep is, is die ander een gegrond bloot op
geluk of sy vir 'n relatiewe kort tyd baie geld sal maak.
Ken jy enige bekende modelle wat as hupsmeisies voor skares tydens 'n
sportbyeenkoms paradeer? Ek weet nie van een nie.

Ek self wonder baie oor hierdie meisies - nie oor hul morele waardes nie -
baie van hulle sal dit waarskynlik nie eers kan spel of weet wat dit beteken
nie. Hoekom is die samestelling van hierdie hupsgroepe nie verteenwoordigend
van die etniese samestelling van die land nie? Die hele spul het absoluut
niks met jaloesie, onaantreklikheid of vaalheid te doen nie. Die " bedryf"
is slegs daar vir die bevrediging van seksistiese, rassistiese en lustige
mans.
Waar is hierdie meisies se ouers?
Ken jy een bekende model wat verklaar het dat haar "breek" of gelukskoot
gekom het agv van haar optrede as 'n hupsmeisie?
Dit sal nogal interessant wees as daar 'n opname gemaak kan word om uit te
vind hoeveel van hierdie vreeslike mooi en sexy meisies verkrag is, met
buite-egtelike swangerskappe sit, of hopeloos te jonk ":moes" trou, wat
gespruit het uit hul optredes.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:1uSdneTKZO3LxR3fRVn-rw@is.co.za...
> Ek ontken nie die aantreklikheid van 'n mooi vroumens nie, maar ek is ook 'n
> realis en jy kan gaan kyk na die klaers en jy sal weinige van hulle vind wat
> besonder mooi of sexy is. Is dit nie dalk die Vaal Sannies se jaloesie op
> die mooier deel van hulle geslag nie? Ek meen, as 'n meisie kan besluit om
> 'n dokter te word, is dit haar besluit en niemand het 'n sê daaroor nie?
> As die volgende een mooi genoeg is om 'n model te word, is dit darem mos ook
> 'n talent net soos breinvermoë en óók haar eie keuse om te maak?
> "Annette" wrote in message
> news:d5o9lo$fjd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Meer vir die lustige manne soos jy as die arme onskuldige meisies wat net
>> so
>> aantrek en suggestiewe bewegingtjies maak om 'n verspotte kompetisie te
>> wen:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:I9KdnRO_T7gtwuLfRVn-tQ@is.co.za...
>>> Lyk vir my die issue van 'n vrou se gat is 'n baie ernstige een.....?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d5nm3v$7lr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Maar Suidwester, as hulle die wetgewer aan bewind gestel het, is
hulle
>> mos
>>>> genoeg en sterk genoeg om self sulke nietige sakies reg te sien?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:EvWdnUW978Vqp-LfRVn-oA@is.co.za...
>>>> > Sal jy die ouers kry om saam te stem oor die sakie? Dis hoekom
daar
>> 'n
>>>> > demokraie is en die meerderheid besluit. Dis juis hulle stemme wat
>> die
>>>> > wetgewer aan bewind gestel het!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d5n3aj$6bu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Gister lees ek twee berigte wat op 'n eienaardige manier wel verbind
>>>> > > is.
>>>> > > Eerstens is daar nou sprake dat die Texas wetgewer 'n beperking wil
>>>> plaas
>>>> > > op
>>>> > > die uitlokende klere en bewegings van juigmeisies en drompoppies
>> tydens
>>>> > > optredes en komprtisies.
>>>> > > Tweedens is daar uitspraak gegee in 'n hof in Noorweë dat
>>>> > > ontkleedans
>>>> wel
>>>> > > 'n
>>>> > > kunsvorm is, gelykstaande aan drama en opera.
>>>> > >
>>>> > > Alhoewel ek kan saamstem dat ontkleedans wel 'n kunsvorm is, is
dit
>> vir
>>>> my
>>>> > > nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan
>>>> > > besluit
>>>> > > wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102963 is 'n antwoord op boodskap #102960] Di, 10 Mei 2005 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d5pnro$mhh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy spring bietjie van die punt af, maar laat ons eers die oorspronklike
> storie aanpak, en terselfdertyd jou antwoord.
> Dus, die feit dat jong meisies skraps moet klee en suggestiewe gebare maak
> is vir die vermaak van almal teenwoordig, en diegene wat dit seksisties,
> walglik en as uitbuiting beskou is onaantreklik, onsexy, vaal en jaloers?
> Ek neem aan die onaantreklikes en jaloerses is dames?
-----Ek het nog nooit 'n man hoor kla oor 'n mooi meisie nie! Ek het ook
nog nooit 'n mooi meisie hoor kla oor 'n ander meisie skraps klere dra nie.
'n Mens kla net gewoonlik oor dinge wat jy nie kan doen nie. 'n Mooi
geboude meisie het die keuse of sy skraps geklee wil wees of nie. As sy
nie wil nie, dan is dit haar keuse en gee sy nie om wat die ander maak nie.
Die wat dit nié kan dra nie, kla gewoonlik daaroor.

> Dan waar op aarde is die morele krag van al die manne? Het dit inderdaad
> al
> ooit bestaan?
----Wat het morele waardes met die feit dat 'n meisie 'n mooi lyf het en hy
kyk daarna te doene?

> Daardie kinders in hul skrapse kleertjies en ingedrilde suggestiewe
> beweging
> stel hul grootskaals bloot aan seksuele aanvalle, werklik of in fantasië,
> of
> hulle dit wil hê of bedoel of te not.
-----Ek dag dan juis die feministe is juis die mense wat algehele vryheid
vir alle vroue propageer? Ek is al gebraai op hierdie ng omdat ek gesê het
vroumense gaan op 'dates' skraps geklee en dit gee 'n boodskap van
gewilligheid aan die man en as die man dan 'n happie wil vat, dan skree sy
'foul!'. Kan ek aanneem dat jy eintlik met my dus saamstem?
> Hoekom word seuns nie ook halfkaal voor skares geparadeer nie? Hoekom word
> hulle nie roetines van seksuele innuendo aangeleer om as groep aan skares
> op
> te dis as sogenaamde vermaak nie?
----Omdat 90% van sport gaan oor die mans en mans wil nie na jong mans kyk
nie. Eenvoudig. Daar is nie 'n mark daarvoor nie.
>
> Daar is 'n helse verskil tussen die kind wat 'n dokter wil word, en die
> een
> wat 'n model wil wees. ----Wil jy vir my sê skoonheid is nie 'n talent nie?
> Waar die een 'n lewenslange beroep is, is die ander een gegrond bloot op
> geluk of sy vir 'n relatiewe kort tyd baie geld sal maak.
----Ek ken so hier en daar 'n model en ek sal vir jou een ding vertel en dit
is dat hulle veel harder werk as wat jy hulle krediet voor wil gee. Hulle
werksure is veel erger as die gemiddelde kantoorwerker en hulle moet 'n
24-uur wag voor hulle mond plaas om die perfekte lyfie te behou. Om niks
te sê van die ure voorbereiding in die gym en so aan nie.
> Ken jy enige bekende modelle wat as hupsmeisies voor skares tydens 'n
> sportbyeenkoms paradeer? Ek weet nie van een nie.
----Mens weet nie altyd nie, maar verskeie bekendes in die wêreld van
skoonheid moes ook maar onder begin. Die meisies op die rugbyvelde maak
lekker studiegeld en is in die openbare oog. Meeste van hulle is dansers
en kyk van hulle sekerlik na 'n loopbaan in dans? 'n Mens moet êrens begin
en op die rugbyveld voor 45 000 mense is veel beter as om by die huis te
sit?
>
> Ek self wonder baie oor hierdie meisies - nie oor hul morele waardes nie -
> baie van hulle sal dit waarskynlik nie eers kan spel of weet wat dit
> beteken
> nie.
------Hoekom dink jy dat 'n mooi meisie outomaties dom is? Is jy nou nie
veroordelend nie? Kan die mooi meisie nou ook staan en sê dat die vet
meisies is varke wat nie hul eetdrange kan inhou nie? Claudia Henkel, jul
eie mej SA is 'n regstudent. Ons mej Namibia is 'n advokaat! Ek ken 'n
paar CA's wat so mooi en sexy is dat ons wat stupid mans is maar net ja en
amen sê in hul teenwoordigheid!

Hoekom is die samestelling van hierdie hupsgroepe nie verteenwoordigend
> van die etniese samestelling van die land nie?
-----Rugby is hoofsaaklik 'n wit sport. Dis die feite van die lewe.
Hierdie dansery is bemarking en vermaak vir die skares teenwoordig. Die
hele toertjie sal nie slaag met bv etniese danse nie.
Die hele spul het absoluut
> niks met jaloesie, onaantreklikheid of vaalheid te doen nie. Die " bedryf"
> is slegs daar vir die bevrediging van seksistiese, rassistiese en lustige
> mans.
----En hoekom nie. Waarvoor dra vroumense bra's en uitlokkende klere?
Net om die borste op te hou? Enige ordentlike bra kan dit doen, hoekom 'n
'Wonderbra' of so iets dra? Hoekom dra hulle panties en nie gewone
onderbroeke nie, wat veel gemakliker is? Om hulle aantreklik vir die mans
in hul lewens te maak. Dis waarvoor die vrou op aarde is.....om mans te
plesier!
> Waar is hierdie meisies se ouers?
----Die pa is definitief dankbaar dat sy nou genoeg geld maak om vir
haarself te sorg!
> Ken jy een bekende model wat verklaar het dat haar "breek" of gelukskoot
> gekom het agv van haar optrede as 'n hupsmeisie?
----Patricia Lewis het 'n pompfliek gemaak en ek verbeel my Jennifer Lopez
het ook 'n skewe draai geloop op haar dag. Ek ekn nie die name nie, maar
baie, baie van die bekende skoonhede in die wêreld vandag het op 'n kol kaal
fotos laat neem.
> Dit sal nogal interessant wees as daar 'n opname gemaak kan word om uit te
> vind hoeveel van hierdie vreeslike mooi en sexy meisies verkrag is, met
> buite-egtelike swangerskappe sit, of hopeloos te jonk ":moes" trou, wat
> gespruit het uit hul optredes.
----Ek is sê bly dat jy en ek saamstem. Vroumense moet van nou af in
overalls en Santa Maria-onderbroeke rondloop. Geen lae halse nie, ens.
Ek sou dink is juis die meisietjie om die hoek met haar kaal kleertjies wat
eerder verkrag sal word as die bekendes. Ek sou dink 'n verkragter sal
eerder by die hoë profiel meisie verbyhou want die kanse om gevang te word
is groter. Jy dink tog nie hierdie mense pleeg misdaad net om gevang te
word nie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:1uSdneTKZO3LxR3fRVn-rw@is.co.za...
Re: Twee aparte wêrelde [boodskap #102967 is 'n antwoord op boodskap #102940] Di, 10 Mei 2005 11:50 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4801
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> nogal erg dat 'n wetgewer, en nie die ouers of die gemeenskap, kan besluit
> wat moreel aanvaarbaar is in die gedrag van hul dogters nie.

'n Mens moet die saak in perspektief sien. In die VSA is
hierdie optredes tussen wedstryde wyd versprei, tesame
met optredes van vertonings van blaasorkeste wat inge-
wikkelde marsjerings doen. Daar is ook groot kompetisies
tussen sulke groepe vir seker groot pryse. As die neiging
dan nou is dat sulke groepe al meer hulle lywe suggestief
swaai en hulle meer en meer ontbloot, dan is daar seker
nie iets te sê teen 'n wetgewer wat sulke dinge in die
publieke domein wil kontrolleer nie.
Ek kan nie goed onthou nie, maar ek dink hulle oorweeg
om dit 'n Olimpiese Sport te maak.
Ek kon nog nooit verstaan waar hierdie neiging van
Amerikaners vandaan kom om blaasorkeste te hê
en meisies wat in die strate marsjeer nie. Totdat ek
die eerste keer in Sentraal-Europa kom, en elke
hawerklaps op 'n blaasorkessie afkom wat in die
straat af marsjeer. En Sentraal-Europeërs is ook
baie meer geneig om atletiese manewales uit te
voer in hulle groepdanse. ( Ek dink ook dat die
neiging van Amerikaners om te vergroot ook
van Sentraal-Europa af kom. Maar dis 'n ander
storie.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Doof, balhorig of moedswillig
Volgende onderwerp: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 12 19:39:05 MGT 2024