|
|
| Re: Ontbrekende woord [boodskap #153682 is 'n antwoord op boodskap #153680] |
Do., 26 November 2026 13:50  |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27251 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Goeie vraag! Gewoonlik pak 'n mens die skuld of plaas jy die blaam op ander.
Beide "skuldverskuiwing" en "blaamverskuiwing" word wyd en syd gebruik, maar ek kon nie een van die twee in 'n woordeboek opspoor nie.
Aangesien blaam en skuld albei goeie Afrikaanse woorde is, verklaar ons hulle sommer sinonieme.
[Bygewerk op: Do., 26 November 2026 15:46] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|