Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaans vir "aerial view" (Wanneer mens iets vanuit die lug sien)
Afrikaans vir "aerial view" [boodskap #153377] Wo., 28 Oktober 2026 09:06 na volgende boodskap
Zentie  is tans af-lyn  Zentie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2026
Junior Lid
Dagsê! Ek besef ons taal is relatief jonk en baie woorde is nog nie 'uitgedink' of nodig gewees nie. Help asseblief met die korrekte Afrikaanse woord vir "aerial view", wanneer mens iets vanuit die lug sien, soos vanuit 'n vliegtuig. My gevoel is dat 'lugaansig' kan werk, maar ek vind dit nie op hierdie webblad nie en google spel dit as 'lugansig'!
Re: Afrikaans vir "aerial view" [boodskap #153379 is 'n antwoord op boodskap #153377] Wo., 28 Oktober 2026 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 558
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Hallo, Zentie! Welkom op die forum!

As ek 'n kans mag waag, kan jy die volgende oorweeg:
lugbeeld, lugfoto, lugaansig of lugperspektief.
Re: Afrikaans vir "aerial view" [boodskap #153380 is 'n antwoord op boodskap #153379] Wo., 28 Oktober 2026 11:14 Na vorige boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26964
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Sien https://gesellig.co.za/t/34793-voëlperspektief

[Bygewerk op: Wo., 28 Oktober 2026 11:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Afrikaans leer in Oesbekistan: watter boeke help?
Volgende onderwerp: Beter Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 28 19:29:14 UTC 2026