Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pare-pare
pare-pare [boodskap #153525] Wo., 11 November 2026 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pare-pare
Afbreking: pa•re-pa•re
Samestelling: paar + -e + paar + -e


Bywoord: pare-pare

Betekenis:
• In groepe van twee.

Gebruik:
• Van al wat leef, het daar pare-pare na Noag toe in die ark gekom. [Genesis 7:15]

Sinoniem:
• paarsgewys
• twee-twee

Antoniem:
• afsonderlik
• een-een

Vertaling:
Engels: in pairs, two by two
Nederlands: paarsgewijs, twee aan twee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 11 November 2026 06:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: saaityd
Volgende onderwerp: hemelwese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 11 15:24:21 UTC 2026