| hemelwese [boodskap #153526] |
Wo., 11 November 2026 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27097 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hemelwese
Afbreking: he•mel•we•se
Samestelling: hemel + wese
Selfstandige naamwoord: hemelwese
Meervoud: hemelwesens
Betekenis:
• 'n Bonatuurlike wese wat volgens godsdienstige of mitologiese opvattings in die hemel of 'n geestelike sfeer bestaan.
Gebruik:
• Maar ek sien dan vier manne wat vry en ongedeerd rondbeweeg in die vuur, en die vierde lyk soos 'n hemelwese! [Daniël 3:25]
• Volgens die Bybel is engele, gerubs en serafs hemelwesens.
Antoniem:
• sterfling
Vertaling:
Engels: celestial being, heavenly being
Nederlands: hemels wezen, hemelwezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|