Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saaityd
saaityd [boodskap #153524] Wo., 11 November 2026 06:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27095
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
saaityd
Afbreking: saai•tyd
Samestelling: saai + tyd


Selfstandige naamwoord: saaityd
Meervoud: saaitye

Betekenis:
• Die tyd van die jaar wanneer saad gesaai word.

Gebruik:
• Agter op die saadpakkies is inligting oor die saaityd, asook hoe diep en hoe ver die sade uit mekaar geplant moet word.

Sinoniem:
• planttyd
• saaiseisoen

Antoniem:
• maaityd
• oestyd

Vertaling:
Engels: sowing time, planting season
Nederlands: zaaitijd, zaaiseizoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergtop
Volgende onderwerp: pare-pare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 11 06:51:45 UTC 2026