Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stokalleen
stokalleen [boodskap #152758] Di., 01 September 2026 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26548
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
stokalleen
Afbreking: stok•al•leen
Samestelling: stok + alleen


Byvoeglike naamwoord: stokalleen
Attributief: stokalleen

Betekenis:
• Intensiewe vorm van alleen: heeltemal alleen; sonder geselskap of ander mense by jou.

Gebruik:
• Die oom woon stokalleen op die plaas.

Sinoniem:
• doodalleen
• manalleen
• moedersielalleen
• stoksielalleen
• vingeralleen

Vertaling:
Engels: completely alone, quite alone, solitary
Nederlands: moederzielalleen, helemaal alleen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moedersielalleen
Volgende onderwerp: lakenwit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 23:17:05 UTC 2026