| lakenwit [boodskap #152759] |
Di., 01 September 2026 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lakenwit
Afbreking: la•ken•wit
Samestelling: laken + wit
Byvoeglike naamwoord: lakenwit
Attributief: lakenwit, lakenwitte
Betekenis:
• Intensiewe vorm van wit: baie wit; so wit soos 'n wit laken.
Gebruik:
• Die sneeu het lakenwit oor die veld gelê.
Sinoniem:
• lykwit
• melkwit
• skitterwit
• sneeuwit
• spierwit
Antoniem:
• pikswart
Vertaling:
Engels: sheet-white, snow-white
Nederlands: lakenwit, spierwit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|