| skoonwas [boodskap #152539] |
Sa., 15 Augustus 2026 13:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26132 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
skoonwas
Afbreking: skoon•was
Samestelling: skoon + was
Werkwoord: was skoon, skoonwas
Verlede tyd: het skoongewas
Verlede deelwoord: skoongewaste
Betekenis:
• Om iets te was totdat dit skoon is.
• (figuurlik) Om van sonde, skuld of blaam te bevry.
Gebruik:
• Hy was sy gesig skoon. Sy het die tafeldoek skoongewas.
• God kan ons sondes vergewe en ons harte skoonwas.
Spreekwoord:
• Al die seewater kan iemand nie skoonwas nie. [Kan nie maklik vir wandade vergewe word nie.]
Sinoniem:
• afwas
• reinig
• skoonmaak
Afgelei:
• skoonwassing
Vertaling:
Engels: to wash clean; to whitewash
Nederlands: schoonwassen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 15 Augustus 2026 13:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|