Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordgebruik
woordgebruik [boodskap #152538] Sa., 15 Augustus 2026 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
woordgebruik
Afbreking: woord•ge•bruik
Samestelling: woord + gebruik


Selfstandige naamwoord: woordgebruik
Meervoud: woordgebruike

Betekenis:
• Die keuse van woorde.

Gebruik:
• Die woordgebruik waarby die teenoorgestelde bedoel as wat gesê word, word ironie genoem.

Sinoniem:
• woordkeuse

Vertaling:
Engels: word usage, wording
Nederlands: woordgebruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontoer
Volgende onderwerp: skoonwas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 02:08:18 UTC 2026