| woordgebruik [boodskap #152538] |
Sa., 15 Augustus 2026 12:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26220 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
woordgebruik
Afbreking: woord•ge•bruik
Samestelling: woord + gebruik
Selfstandige naamwoord: woordgebruik
Meervoud: woordgebruike
Betekenis:
• Die keuse van woorde.
Gebruik:
• Die woordgebruik waarby die teenoorgestelde bedoel as wat gesê word, word ironie genoem.
Sinoniem:
• woordkeuse
Vertaling:
Engels: word usage, wording
Nederlands: woordgebruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|