Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartmamba
swartmamba [boodskap #152540] Sa., 15 Augustus 2026 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26477
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
swartmamba
Afbreking: swart•mam•ba
Samestelling: swart + mamba


Selfstandige naamwoord: swartmamba
Meervoud: swartmambas
Verkleinwoord: swartmambatjie
Meervoud van verkleining: swartmambatjies

Betekenis:
• 'n Uiters giftige slang van Afrika met 'n bek wat aan die binnekant inkswart is, Dendroaspis polylepis.

Gebruik:
• Die swartmamba se lyf is grys tot olyfgroen, met 'n liggroen pens waarop donker kolle voorkom.

Afgelei:
• swartmambagif

Vertaling:
Engels: black mamba
Nederlands: zwarte mamba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonwas
Volgende onderwerp: waterweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 13 23:09:31 UTC 2026