| swartmamba [boodskap #152540] |
Sa., 15 Augustus 2026 13:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
swartmamba
Afbreking: swart•mam•ba
Samestelling: swart + mamba
Selfstandige naamwoord: swartmamba
Meervoud: swartmambas
Verkleinwoord: swartmambatjie
Meervoud van verkleining: swartmambatjies
Betekenis:
• 'n Uiters giftige slang van Afrika met 'n bek wat aan die binnekant inkswat is, Dendroaspis polylepis.
Gebruik:
• Die swartmamba se lyf is is grys tot olyfgroen, met 'n liggroen pens waarop donker kolle voorkom.
Afgelei:
• swartmambagif
Vertaling:
Engels: black mamba
Nederlands: zwarte mamba
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 15 Augustus 2026 13:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|