Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtsteman
agtsteman [boodskap #152475] Ma., 10 Augustus 2026 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26074
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
agtsteman
Afbreking: agt•ste•man
Samestelling: agtste + man


Selfstandige naamwoord: agtsteman
Meervoud: agtstemanne
Verkleinwoord: agtstemannetjie
Meervoud van verkleining: agtstemannetjies

Betekenis:
• Die nommer agt (8) spelerposisie in rugby.

Gebruik:
• Die agtsteman bind tussen die slotte agter in die skrum.

Wisselvorm:
• agsteman

Hiperoniem:
• losvoorspeler

Vertaling:
Engels: eighthman, number eight
Nederlands: achtste man

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamsleep
Volgende onderwerp: draaibaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 18:53:36 UTC 2026