Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamsleep
saamsleep [boodskap #152474] Ma., 10 Augustus 2026 09:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26081
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
saamsleep
Afbreking: saam•sleep
Samestelling: saam + sleep


Werkwoord: sleep saam, saamsleep
Verlede tyd: het saamgesleep
Teenwoordige deelwoord: saamslepend, saamslepende
Verlede deelwoord: saamgesleepte

Betekenis:
• Om iets slepend saam te neem.

Gebruik:
• Die hond loop deur die gang en sleep sy kombers saam.
• Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. [Jakobus 1:14]

Sinoniem:
• saamneem
• meeneem
• meesleep

Antoniem:
• agterlaat

Vertaling:
Engels: to drag along, tow along
Nederlands: meeslepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 11 Augustus 2026 08:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: spierkunde
Volgende onderwerp: agtsteman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 13:42:04 UTC 2026