Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draaibaar
draaibaar [boodskap #152476] Ma., 10 Augustus 2026 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
draaibaar
Afbreking: draai•baar
Samestelling: draai + baar


Byvoeglike naamwoord: draaibaar
Attributief: draaibare

Betekenis:
• Wat om 'n spilpunt of as gedraai kan word.

Gebruik:
• Die kamera se staander is draaibaar.
• Hy sit en ry op 'n draaibare kantoorstoel.

Sinoniem:
• roteerbaar

Antoniem:
• ondraaibaar

Afgelei:
• draaibaarheid
• verdraaibaar

Vertaling:
Engels: swivelable, rotatable, revolving
Nederlands: draaibaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtsteman
Volgende onderwerp: kronies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 19:42:38 UTC 2026