| hommer [boodskap #152436] |
Vr., 07 Augustus 2026 15:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26052 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hommer
Afbreking: hom•mer
Selfstandige naamwoord: hommer
Meervoud: hommers
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Manlike vis.
Gebruik:
• Die hommer stort sy sperm oor die wyfie se eiers.
Sinoniem:
• homvis
• mannetjievis
Antoniem:
• kuitvis
• wyfievis
Vertaling:
Engels: male fish, cockfish, milter
Nederlands: hommer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|