Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaggel
gaggel [boodskap #152437] Vr., 07 Augustus 2026 15:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26322
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
gaggel
Afbreking: gag•gel


Werkwoord: gaggel
Verlede tyd: het gegaggel
Teenwoordige deelwoord: gaggelend, gaggelende

Betekenis:
• Om 'n geluid soos dié van 'n gans te maak.

Gebruik:
• "Nie ek nie," gaggel die gans.
• Die ganse het luid gegaggel en die indringers verjaag.

Sinoniem:
• blaas
• snater

Vertaling:
Engels: to gaggle
Nederlands: gaggelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hommer
Volgende onderwerp: goudveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 30 19:14:17 UTC 2026