Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hommer
hommer [boodskap #152436] Vr., 07 Augustus 2026 15:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26050
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hommer
Afbreking: hom•mer


Selfstandige naamwoord: hommer
Meervoud: hommers

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Manlike vis.

Gebruik:
• Die hommer stort sy sperm oor die wyfie se eiers.

Sinoniem:
• homvis
• mannetjievis

Antoniem:
• kuitvis
• wyfievis

Vertaling:
Engels: male fish, cockfish, milter
Nederlands: hommer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaplê
Volgende onderwerp: gaggel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 18:42:48 UTC 2026