| slaplê [boodskap #152435] |
Vr., 07 Augustus 2026 14:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26051 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
slaplê
Afbreking: slap•lê
Samestelling: slap + lê
Werkwoord: lê slap, slaplê
Verlede tyd: het slapgelê
Betekenis:
• Om te ontspan en minder besig te wees.
Gebruik:
• Die jaar is amper om en dis nie nou tyd om slap te lê nie.
• Hulle het die hele vakansie slapgelê.
Sinoniem:
• luier
• niksdoen
Antoniem:
• swoeg
• werk
Vertaling:
Engels: to lie idle, be inactive
Nederlands: werkloos liggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|