Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naasbestaan
naasbestaan [boodskap #152434] Vr., 07 Augustus 2026 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26051
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
naasbestaan
Afbreking: naas•be•staan
Samestelling: naas + bestaan


Selfstandige naamwoord: naasbestaan
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand waar mense met mekaar oor die weg kom en in vrede leef.

Gebruik:
• Goeie verhoudinge tussen gemeenskappe maak vreedsame naasbestaan en 'n vry, veilige en voorspoedige toekoms moontlik.

Sinoniem:
• saamleef
• samebestaan

Antoniem:
• konflik
• onverdraagsaamheid
• vyandskap

Afgelei:
• naasbestaande

Vertaling:
Engels: coexistence
Nederlands: naastbestaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konformis
Volgende onderwerp: slaplê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 19:42:17 UTC 2026