| gaggel [boodskap #152437] |
Vr., 07 Augustus 2026 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26039 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gaggel
Afbreking: gag•gel
Werkwoord: gaggel
Verlede tyd: het gegaggel
Teenwoordige deelwoord: gaggelend, gaggelende
Betekenis:
• Om 'n geluid soos dié 'n gans te maak.
Gebruik:
• "Nie ek nie," gaggel die gans.
• Die ganse het luid gegaggel.
Sinoniem:
• blaas
• snater
Vertaling:
Engels: to gaggle
Nederlands: gaggelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|