| allegories [boodskap #152156] |
Sa., 11 Julie 2026 09:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25949 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
allegories
Afbreking: al•le•go•ries
Samestelling: allegorie + -ies
Byvoeglike naamwoord: allegories
Attributief: allegoriese
Betekenis:
• Soos of met betrekking tot 'n allegorie, die voorstelling van 'n abstrakte begrip as 'n mens, dier of ding.
Gebruik:
• Die skildery is allegories in die opsig dat die vrou met 'n brandende fakkel hoop versinnebeeld.
• Die gedig kan letterlik gelees word, maar het ook 'n dieper allegoriese betekenis.
Sinoniem:
• beeldend
• figuurlik
• illustratief
• metaforiese
• simbolies
• sinnebeeldig
Vertaling:
Engels: allegoric, allegorical
Nederlands: allegorisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|