Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterruit
agterruit [boodskap #152157] Sa., 11 Julie 2026 09:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25892
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterruit
Afbreking: ag•ter•ruit
Samestelling: agter + ruit


Selfstandige naamwoord: agterruit
Meervoud: agterruite
Verkleinwoord: agterruitjie
Meervoud van verkleining: agterruitjies

Betekenis:
• Die ruit/venster aan die agterkant.

Gebruik:
• Die hael het die motor se agterruit stukkend geslaan.

Sinoniem:
• agtervenster

Antoniem:
• voorruit

Hiperoniem:
• ruit

Vertaling:
Engels: rear window, back window
Nederlands: achterruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allegories
Volgende onderwerp: lugskou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 19:18:59 UTC 2026