Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bladmusiek
bladmusiek [boodskap #152155] Do., 09 Julie 2026 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25951
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bladmusiek
Afbreking: blad•mu•siek
Samestelling: blad + musiek


Selfstandige naamwoord: bladmusiek
Meervoud:

Betekenis:
• Musiek wat in noteskrif (musieknotasie) vasgelê is en deur 'n musikant afgelees kan word.

Gebruik:
• Min pianiste kan gevorderde stukke sonder bladmusiek speel.

Vertaling:
Engels: sheet music
Nederlands: bladmuziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sogend
Volgende onderwerp: allegories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 15:08:02 UTC 2026