Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ellie
ellie [boodskap #152093] Vr., 03 Julie 2026 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ellie
Afbreking: el•lie


Selfstandige naamwoord: ellie
Meervoud: ellies
Verkleinwoord: ellietjie
Meervoud van verkleining: ellietjies

Betekenis:
• 'n Groot ghoen of skietalbaster, dikwels van ivoor (elpebeen), alabaster ('n mineraal), of 'n soortgelyke kunsstof.

Gebruik:
• Kyk my mooi gekleurde ellie!

Sinoniem:
• albasterghoen
• skietalbaster

Vertaling:
Engels: alley marble
Nederlands: grote knikker, ivoorknikker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorkonde
Volgende onderwerp: erd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 13:59:11 UTC 2026