| oorkonde [boodskap #152092] |
Vr., 03 Julie 2026 07:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorkonde
Afbreking: oor•kon•de
Selfstandige naamwoord: oorkonde
Meervoud: oorkondes
Verkleinwoord: oorkondetjie
Meervoud van verkleining: oorkondetjies
Betekenis:
• 'n Amptelike dokument wat as bewys, bevestiging of erkenning dien.
Gebruik:
• Die FAK het haar vereer met 'n oorkonde vir haar bydrae tot die bevordering van Afrikaans.
Sinoniem:
• akte
• dokument
• handves
• sertifikaat
Afgelei:
• oorkondeboek
• oorkondeleer
Vertaling:
Engels: charter, certificate
Nederlands: oorkonde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|