| ellie [boodskap #152093] |
Vr., 03 Julie 2026 13:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25752 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ellie
Afbreking: el•lie
Selfstandige naamwoord: ellie
Meervoud: ellies
Verkleinwoord: ellietjie
Meervoud van verkleining: ellietjies
Betekenis:
• 'n Groot ghoen of skietalbaster, dikwels van ivoor (elpebeen), alabaster ('n mineraal), of 'n soortgelyke kunsstof.
Gebruik:
• Kyk my mooi gekleurde ellie!
Sinoniem:
• albasterghoen
• skietalbaster
Vertaling:
Engels: alley marble
Nederlands: grote knikker, ivoorknikker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|