Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorkonde
oorkonde [boodskap #152092] Vr., 03 Julie 2026 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorkonde
Afbreking: oor•kon•de


Selfstandige naamwoord: oorkonde
Meervoud: oorkondes
Verkleinwoord: oorkondetjie
Meervoud van verkleining: oorkondetjies

Betekenis:
• 'n Amptelike dokument wat as bewys, bevestiging of erkenning dien.

Gebruik:
• Die FAK het haar vereer met 'n oorkonde vir haar bydrae tot die bevordering van Afrikaans.

Sinoniem:
• akte
• dokument
• handves
• sertifikaat

Afgelei:
• oorkondeboek
• oorkondeleer

Vertaling:
Engels: charter, certificate
Nederlands: oorkonde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanonskoot
Volgende onderwerp: ellie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 13:59:19 UTC 2026