Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Zambies
Zambies [boodskap #144997] Wo., 10 April 2024 18:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Zambies
Afbreking: Zam•bies
Uitspraak: /ˈsɑmbis/, /ˈzɑmbis/


Byvoeglike naamwoord: Zambies
Attributief: Zambiese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Zambië.

Gebruik:
• Die Zambiese meisies voer 'n tradisionele dans uit.

Verwant:
• Zambië
• Zambiër

Vertaling:
Engels: Zambian
Nederlands: Zambiaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusberig
Volgende onderwerp: Mosambieks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 10:15:09 UTC 2026