Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mosambieks
Mosambieks [boodskap #144998] Wo, 10 April 2024 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mosambieks
Afbreking: Mo•sam•bieks
Samestelling: Mosambiek + -s


Byvoeglike naamwoord: Mosambieks
Attributief: Mosambiekse

Betekenis:
• Van of betreffende die land Mosambiek.

Gebruik:
• Die Mosambiekse meisies voer 'n tradisionele dans uit.

Verwant:
• Mosambiek
• Mosambieker

Vertaling:
Engels: Mozambican, Mozambiquan
Nederlands: Mozambikaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Zambies
Volgende onderwerp: Rwandees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:31:34 MGT 2024