Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Rwandees
Rwandees [boodskap #144999] Wo, 10 April 2024 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rwandees
Afbreking: Rwan•dees


Byvoeglike naamwoord: Rwandees
Attributief: Rwandese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Rwanda.

Gebruik:
• Talle mense het in die Rwandese volksmoord van 1994 omgekom.

Verwant:
• Rwanda

Vertaling:
Engels: Rwandan
Nederlands: Rwandees

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mosambieks
Volgende onderwerp: Tunisies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 10:35:14 MGT 2024