Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusberig
nuusberig [boodskap #144996] Wo, 10 April 2024 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusberig
Afbreking: nuus•be•rig
Samestelling: nuus + berig


Selfstandige naamwoord: nuusberig
Meervoud: nuusberigte
Verkleinwoord: nuusberiggie
Meervoud van verkleining: nuusberiggies

Betekenis:
• Nuuswaardige inligting wat deur die media gekommunikeer word.

Gebruik:
• CNN het 'n nuusberig oor die plaasmoorde in Suid-Afrika uitgesaai.

Sinoniem:
• persberig

Vertaling:
Engels: news report, news article
Nederlands: nieuwsbericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onrein
Volgende onderwerp: Zambies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:52:46 MGT 2024