| radium [boodskap #131655] |
Di., 16 Junie 2020 08:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25910 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radium
Afbreking: ra•di•um
Selfstandige naamwoord: radium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ra en atoomgetal 88.
Gebruik:
• Radium is 'n silwerwit, hoogs radioaktiewe metaal wat natuurlik net as 'n vervalproduk van uraan voorkom.
Afgelei:
• radiumatoom
• radiumbehandeling
• radiumbom
• radiumhorlosie
• radiumhoudend
• radiumuitstraling
• radiumverbinding
Vertaling:
Engels: radium
Nederlands: radium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 19 Julie 2026 19:49] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|