Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » frankium
frankium [boodskap #131654] Di., 16 Junie 2020 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
frankium
Afbreking: fran•ki•um


Selfstandige naamwoord: frankium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Fr en atoomgetal 87.

Gebruik:
Frankium is die tweede skaarsste natuurlike element (ná astaat) en 'n hoogs radioaktiewe alkalimetaal wat vinnig radioaktief verval.

Sinoniem:
• ekasesium (verouderd)

Afgelei:
• frankiumatoom

Vertaling:
Engels: francium
Nederlands: francium

Nota:
• Genoem na Frankryk, die land waar die element ontdek is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radon
Volgende onderwerp: radium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 16 23:33:28 UTC 2026