Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radium
radium [boodskap #131655] Di., 16 Junie 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
radium
Afbreking: ra•di•um


Selfstandige naamwoord: radium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ra en atoomgetal 88.

Gebruik:
Radium is 'n silwerwit, hoogs radioaktiewe metaal wat natuurlik net as 'n vervalproduk van uraan voorkom.

Afgelei:
• radiumatoom
• radiumbehandeling
• radiumbom
• radiumhorlosie
• radiumhoudend
• radiumuitstraling
• radiumverbinding

Vertaling:
Engels: radium
Nederlands: radium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frankium
Volgende onderwerp: aktinium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 21:06:01 UTC 2026