Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktinium
aktinium [boodskap #131656] Di., 16 Junie 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25529
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aktinium
Afbreking: ak•ti•ni•um


Selfstandige naamwoord: aktinium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Ac en atoomgetal 89.

Gebruik:
Aktinium is 'n silwerige en uiters radioaktiewe metaal wat in klein hoeveelhede in uraanerts voorkom.

Afgelei:
• aktiniumatoom
• aktiniumfluoried

Vertaling:
Engels: actinium
Nederlands: actinium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 17 Junie 2026 12:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: radium
Volgende onderwerp: rutherfordium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 19:17:49 UTC 2026