| silikon [boodskap #131577] |
So., 14 Junie 2020 08:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25904 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
silikon
Afbreking: si•li•kon
Selfstandige naamwoord: silikon
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Si en atoomgetal 14.
Gebruik:
• Silikon is 'n harde, bros halfmetaal wat algemeen in die aardkors voorkom en onder andere in die vervaardiging van halfgeleiers gebruik word.
Afgelei:
• silikonkarbide
• silikondioksied
• silikonsuur
Vertaling:
Engels: silicon
Nederlands: silicium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 22 Julie 2026 13:51] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|