| aluminium [boodskap #131576] |
So., 14 Junie 2020 08:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25527 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aluminium
Afbreking: a•lu•mi•ni•um
Selfstandige naamwoord: aluminium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Al en atoomgetal 13.
Gebruik:
• Aluminium is 'n silwerige, pletbare metaal met 'n merkwaardige lae gewig, goeie sterkte en weerstand teen oksidasie.
Afgelei:
• aluminiumerts
• aluminiumfabriek
• aluminiumfoelie
• aluminiumlegering
• aluminiumoksied
• aluminiumpoeier
• aluminiumverf
Vertaling:
Engels: aluminum
Nederlands: aluminium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|