Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fosfor
fosfor [boodskap #131578] So., 14 Junie 2020 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25561
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fosfor
Afbreking: fos•for


Selfstandige naamwoord: fosfor
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool P en atoomgetal 15.

Gebruik:
Fosfor is 'n multivalente niemetaal van die stikstofgroep wat gebruik word in die vervaardiging van kunsmis, plofstowwe, vuurhoutjies, vuurwerke, insekdoders, tandepasta en skoonmaakmiddels.

Afgelei:
• fosfaat
• fosforagtig
• fosforbrons
• fosfordamp
• fosforesseer
• fosforessensie
• fosforesserend
• fosforhoudend
• fosfories
• fosforiet
• fosforpentoksied
• fosforsuur
• fosfortrioksied
• fosforverbinding
• fosforvergiftiging

Vertaling:
Engels: phosphorus
Nederlands: fosfor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 18 Junie 2026 19:53]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: silikon
Volgende onderwerp: swael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 21 11:55:40 UTC 2026