Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Nuwe voertuie
Nuwe voertuie [boodskap #118117] Do, 10 Julie 2008 13:25 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?

Suidwester
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118120 is 'n antwoord op boodskap #118117] Do, 10 Julie 2008 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 10, 3:25 pm, sta...@mweb.com.na wrote:
> Laat ons oor iets sinvols gesels.   Met die brandstofpryse van vandag
> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
> vir 'n nuwe ene?   Wat sal gebeur met inruilpryse?   Hoe gaan die
> motormaatskappye voortbestaan?   Diesel vs petrol?
>
> Suidwester

Voordat mens jou kar inruil moet jy maar eers jou somme goed doen. As
jy byvoorbeeld jou voertuig nuut gekoop het en so 2 jaar het, het jy
reeds geweldige verlies as gevolg van waardevermindering gely. Om dit
nou in te ruil, mag dalk net groter verlies tot gevolg he. Om egter
aan te hou met dieselfde voertuig terwyl brandstofpryse aanhou klim,
mag mens op dcie lang duur duurder te staan kom. Dit kos my op die
oomblik min of meer dubbel vir brandstof om my D-4D te ry as wat dit
gekos het toe ek hom gekoop het. En daar's steeds wereldwyd 'n
aansienlik groter vraag na diesel as die aanbod. Die tweedehandse
mark is op die oomblik lewendig en gelukkig ry ek Toyota; ek het dit
nog nie nodig geag om 'n verandering te oorweeg nie en daarom ook geen
navraag gedoen nie, maar ek vermoed ek sal nie sukkel om 'n goeie prys
te kry nie.
Op hierdie oomblik is petrol die beter keuse - gewoon vanwee die
wanbalans tussen vraag en aanbod van diesel! - maar dit sal
waarskynlik weer stabiliseer. Die motormaatskappye sal maar weer doen
wat hulle in die sewentiger jare gedoen het - kleiner voertuie bou wat
ligter op brandstof is. Ek verstaan GM het min of meer reeds besluit
om op te hou om die Hummer te maak. Die druk sal die motormaatskappye
dwing om vinnger met alternatiewe na vore te kom.
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118122 is 'n antwoord op boodskap #118120] Do, 10 Julie 2008 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John Dewar  is tans af-lyn  John Dewar
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" schreef in bericht
news:c733e599-e0dc-48fa-b2ac-b72b8b994454@j22g2000hsf.google groups.com...
On Jul 10, 3:25 pm, sta...@mweb.com.na wrote:
> Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
> vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
> motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?
>
> Suidwester

Voordat mens jou kar inruil moet jy maar eers jou somme goed doen. As
jy byvoorbeeld jou voertuig nuut gekoop het en so 2 jaar het, het jy
reeds geweldige verlies as gevolg van waardevermindering gely. Om dit
nou in te ruil, mag dalk net groter verlies tot gevolg he. Om egter
aan te hou met dieselfde voertuig terwyl brandstofpryse aanhou klim,
mag mens op dcie lang duur duurder te staan kom. Dit kos my op die
oomblik min of meer dubbel vir brandstof om my D-4D te ry as wat dit
gekos het toe ek hom gekoop het. En daar's steeds wereldwyd 'n
aansienlik groter vraag na diesel as die aanbod. Die tweedehandse
mark is op die oomblik lewendig en gelukkig ry ek Toyota; ek het dit
nog nie nodig geag om 'n verandering te oorweeg nie en daarom ook geen
navraag gedoen nie, maar ek vermoed ek sal nie sukkel om 'n goeie prys
te kry nie.
Op hierdie oomblik is petrol die beter keuse - gewoon vanwee die
wanbalans tussen vraag en aanbod van diesel! - maar dit sal
waarskynlik weer stabiliseer. Die motormaatskappye sal maar weer doen
wat hulle in die sewentiger jare gedoen het - kleiner voertuie bou wat
ligter op brandstof is. Ek verstaan GM het min of meer reeds besluit
om op te hou om die Hummer te maak. Die druk sal die motormaatskappye
dwing om vinnger met alternatiewe na vore te kom.

Hoeveel betaal jullie vir diesel en benzin?
In Belgie is die prijsvir diesel 1.4? vir benzin super 98+ 1.65?
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118123 is 'n antwoord op boodskap #118122] Do, 10 Julie 2008 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John Dewar  is tans af-lyn  John Dewar
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
"John Dewar" skryf in boodskap news:9Csdk.185782$P83.134140@newsfe20.ams2...
>
> "Torreke" schreef in bericht
> news:c733e599-e0dc-48fa-b2ac-b72b8b994454@j22g2000hsf.google groups.com...
> On Jul 10, 3:25 pm, sta...@mweb.com.na wrote:
>> Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
>> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
>> vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
>> motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?

>> Suidwester
>
> Voordat mens jou kar inruil moet jy maar eers jou somme goed doen. As
> jy byvoorbeeld jou voertuig nuut gekoop het en so 2 jaar het, het jy
> reeds geweldige verlies as gevolg van waardevermindering gely. Om dit
> nou in te ruil, mag dalk net groter verlies tot gevolg he. Om egter
> aan te hou met dieselfde voertuig terwyl brandstofpryse aanhou klim,
> mag mens op dcie lang duur duurder te staan kom. Dit kos my op die
> oomblik min of meer dubbel vir brandstof om my D-4D te ry as wat dit
> gekos het toe ek hom gekoop het. En daar's steeds wereldwyd 'n
> aansienlik groter vraag na diesel as die aanbod. Die tweedehandse
> mark is op die oomblik lewendig en gelukkig ry ek Toyota; ek het dit
> nog nie nodig geag om 'n verandering te oorweeg nie en daarom ook geen
> navraag gedoen nie, maar ek vermoed ek sal nie sukkel om 'n goeie prys
> te kry nie.
> Op hierdie oomblik is petrol die beter keuse - gewoon vanwee die
> wanbalans tussen vraag en aanbod van diesel! - maar dit sal
> waarskynlik weer stabiliseer. Die motormaatskappye sal maar weer doen
> wat hulle in die sewentiger jare gedoen het - kleiner voertuie bou wat
> ligter op brandstof is. Ek verstaan GM het min of meer reeds besluit
> om op te hou om die Hummer te maak. Die druk sal die motormaatskappye
> dwing om vinnger met alternatiewe na vore te kom.
>
> Hoeveel betaal jullie vir diesel en benzin?
> In Belgie is die prijsvir diesel 1.4? vir benzin super 98+ 1.65?
>
http://www.brandstofprijzen.be/
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118124 is 'n antwoord op boodskap #118123] Do, 10 Julie 2008 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
>> Hoeveel betaal jullie vir diesel en benzin?
>> In Belgie is die prijsvir diesel 1.4? vir benzin super 98+ 1.65?
>
> http://www.brandstofprijzen.be/
**************************************

http://www.southafrica.info/doing_business/businesstoday/eco nomy_update/457152.htm

http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?A rticleId=1518-25_2348212
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118125 is 'n antwoord op boodskap #118117] Vr, 11 Julie 2008 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:44913b49-389e-4f60-a68c-73888720ef44@2g2000hsn.googlegr oups.com...
> Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
> vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
> motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?
>
> Suidwester

Laat ek sommer direk begin deur te erken dat ek boggerol van karre af weet,
en as gevolg daarvan moontlik nou gaan stront kwytraak. - Ek kan net nie 'n
gevoel ontwikkel vir 'n diesel motor nie, die ding is duurder by aankoop, hy
moet meer gereeld gediens word, en die diesel is deesdae duurder as petrol.
Persoonlik dink ek die beste kopie vir die ekonomiese tye is 'n 1.4 met 'n
turbo. Dit gee jou die "performance" van 'n 2l maar die petrol verbruik van
'n 1.4 (mits jy hom ordentlik bestuur bygese)
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118135 is 'n antwoord op boodskap #118120] Ma, 14 Julie 2008 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" wrote in message
news:c733e599-e0dc-48fa-b2ac-b72b8b994454@j22g2000hsf.google groups.com...
On Jul 10, 3:25 pm, sta...@mweb.com.na wrote:
> Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
> vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
> motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?
>
> Suidwester

Voordat mens jou kar inruil moet jy maar eers jou somme goed doen. As
jy byvoorbeeld jou voertuig nuut gekoop het en so 2 jaar het, het jy
reeds geweldige verlies as gevolg van waardevermindering gely. Om dit
nou in te ruil, mag dalk net groter verlies tot gevolg he. Om egter
aan te hou met dieselfde voertuig terwyl brandstofpryse aanhou klim,
mag mens op dcie lang duur duurder te staan kom. Dit kos my op die
oomblik min of meer dubbel vir brandstof om my D-4D te ry as wat dit
gekos het toe ek hom gekoop het. En daar's steeds wereldwyd 'n
aansienlik groter vraag na diesel as die aanbod. Die tweedehandse
mark is op die oomblik lewendig en gelukkig ry ek Toyota; ek het dit
nog nie nodig geag om 'n verandering te oorweeg nie en daarom ook geen
navraag gedoen nie, maar ek vermoed ek sal nie sukkel om 'n goeie prys
te kry nie.
Op hierdie oomblik is petrol die beter keuse - gewoon vanwee die
wanbalans tussen vraag en aanbod van diesel! - maar dit sal
waarskynlik weer stabiliseer. Die motormaatskappye sal maar weer doen
wat hulle in die sewentiger jare gedoen het - kleiner voertuie bou wat
ligter op brandstof is. Ek verstaan GM het min of meer reeds besluit
om op te hou om die Hummer te maak. Die druk sal die motormaatskappye
dwing om vinnger met alternatiewe na vore te kom.

-----Dit was nog nooit ekonomies om 'n diesel te koop nie. Prakties, ja.
Die verskil in prys tussen petrol en dieselenjin voertuie maak dat jy
ongeveer tussen 150 - 200 000km daarmee moet ry net om gelyk te breek met
die brandstofbesparing wat die diesel bo die petrol gee. Vandag gee die
Hilux 2.5 diesel 'n gebruik van so 11km/l op 120km/u en die 2.0 petrol Hilux
gee amper 10km/l op einste 120. Dus bespaar jy maar 1km/l =
0,07/liter.....dit beteken oor die 350 000km vir 'n R25 000 prysverskil in
ag genome dat diesel ook nou duurder is. Neem egter in ag dat jy ook meer
vir die diesel by inruil gaan kry, so dis dalk effe van 'n skewe beeld.
Prakties? Boere op plase waar alle enjins en lorries diesel is en dis
prakties om net een brandstof plaas toe aan te ry. Kommersieel met baie
verskillende drywers op een voertuig maak diesel se lang uithouvermoë ook 'n
verskil op die onderhoudkostes plus die feit dat diesel orals maklik
verkrygbaar is.
Die groot diesels, soos die 3.0D-4D, se krag maak dit 'n 'nice to have'
en is daar nie 'n manier wat 'n V6 so lekker kan ry [en jou so rustig stem
oor die lae brandstofverbruik van die diesel!] as die 3.0 liter diesel nie.
Jy kan die diesel lekker cruise op 160 en nog so 8.5km/l kry terwyl die V6
op daai spoed so 6km/l kry. Dit klink baie, maar teen huidige pryse is dit
maar 35c/km besparing! Maar die dag as jy jou voertuig gaan verkoop, is
die koper veel meer gelukkig om 'n petrol tweedehands te koop as 'n
turbo-diesel. DIS waar die groot verskil lê. Enige ou wat 'n
tweedehandse kar koop, koop eerder betroubaarheid want die rede hoekom hy
tweedehands koop is omdat hy nie die geld het vir 'n nuwe kar met al sy
waarborge wat hom beskerm nie.
Het jy 'n idee wat net die brandstofpomp op jou diesel kos? Die D-4D
spuit nie net een keer brandstof per selinderslag nie. Dis 5 maak. Drie
voor TDC en twee na TDC om die uitlaat skoon te maak....jy't al agtergekom
dat jou diesel nie rook nie? Dit beteken egter 'n baie gesofistikeerde
dieselpomp....sal so R30 000 jou sak pas? Die nozzles op jou diesel kos
oor die R20 000!
Ek sal nie 'n tweedehandse diesel koop nie....tensy dit die nuwe Cruiser
reeks 70 diesel is wat g'n turbo het nie. Hy's nog van die draadtang
soort. Weet jy wat kos 'n 4Y Hilux 2.2 volledige splinternuwe enjin nou?
Van Toyota af, met waarborg, so R8500!
Re: Nuwe voertuie [boodskap #118142 is 'n antwoord op boodskap #118125] Di, 15 Julie 2008 07:36 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1215757598.821336@vasbyt.isdsl.net...
>
> wrote in message
> news:44913b49-389e-4f60-a68c-73888720ef44@2g2000hsn.googlegr oups.com...
>> Laat ons oor iets sinvols gesels. Met die brandstofpryse van vandag
>> en die rentekoerse, reken jy dit is sinvol om nou jou kar te verkoop
>> vir 'n nuwe ene? Wat sal gebeur met inruilpryse? Hoe gaan die
>> motormaatskappye voortbestaan? Diesel vs petrol?

>> Suidwester
>
>
> Laat ek sommer direk begin deur te erken dat ek boggerol van karre af
> weet, en as gevolg daarvan moontlik nou gaan stront kwytraak. - Ek kan net
> nie 'n gevoel ontwikkel vir 'n diesel motor nie, die ding is duurder by
> aankoop, hy moet meer gereeld gediens word, en die diesel is deesdae
> duurder as petrol. Persoonlik dink ek die beste kopie vir die ekonomiese
> tye is 'n 1.4 met 'n turbo. Dit gee jou die "performance" van 'n 2l maar
> die petrol verbruik van 'n 1.4 (mits jy hom ordentlik bestuur bygese)

----Jy moet verder kyk as jou neus se punt. Turbo's op petrolenjins het 'n
meer beperkte lewe as op dieselenjins. Rede? Jou diesel het altyd
maksimum lug en jy verander die dieselinlaat om spoed te verander, terwyl op
'n petrolenjin verander jy die lughoeveelheid by inlaat om spoed te
verander. Dit beteken dat 'n petrolenjin deur sy siklus oomblike van baie
ryk brandstofverbruik het. As jou turbo kalf op 'n petrolenjin, weens vg.
rede, dan is die hele enjin moer toe. Op 'n diesle vervang jy gewoonlik
net die turbo. Ek sal nie 'n tweedehandse turbo petrol-kar koop al betaal
jy my.
>
Vorige onderwerp: opper en opper en opper
Volgende onderwerp: N1: Busse, vragmotors en ander padvarke.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:59:17 MGT 2024