Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » N1: Busse, vragmotors en ander padvarke.
N1: Busse, vragmotors en ander padvarke. [boodskap #117059] Di, 28 Julie 2009 07:03
T L  is tans af-lyn  T L
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2009
Karma: 0
Junior Lid
Enige "normale" oggend tussen Atterbury en Olifantsfontein beteken ten
minste dat daar "Een stilstaande trok" en "Closed middle lane due to
an earlier accident" voorkom.

WIL DIE OUENS NIE BY DIE WERK OF BY DIE HUIS KOM
NIE??????????????????????????????

EK sien gereeld hoe busse, ja, 20-ton steeds-versnellende staal in
onbekwame hande tussen motors deurvleg om in die vinnige baan te bly
sit tot almal se frustrasie.

Kan die bestuurders die implikasie en betekenis van die "100"
plakkertjie insien? Ek twyfel.

Waar begin osn om hierdie situasie te beredder?

Koop ons groter en veiliger karre wat 'n bus se impak sal kan
weerstaan, trek ons almal Mauritius toe, waar busse sekerlik nie die
strand kan haal nie, of waag ons maar ons kanse tussen hulle wat aan
hulself die mantel van "Kings of the road" toeken?
Vorige onderwerp: Nuwe voertuie
Volgende onderwerp: Motorterme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:57:16 MGT 2024