| Re: Saldanha Baai [boodskap #107806] |
Di., 13 Desember 2005 13:12  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Oom Piet" skryf
> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
> die stink van vis in die oggend mis
Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
ruik sommer die reuk van die vis in die mis.
Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
die rivier buite die venster is besig om bevrore
te raak. Omdat die water warmer is as die
lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
helder sonskyndae. Soos vandag.
Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.
|
|
|
|
| Re: Saldanha Baai [boodskap #107809 is 'n antwoord op boodskap #107806] |
Di., 13 Desember 2005 15:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saldanhabaai = Afrikaans
Saldanha Bay = Engels
Saldanha Baai = Afrengalô?
Ek dink Oom Piet se verbeelding is sterker as sy werklike belewenis......
--
Groetnis
Annette
"@rogers.com" skryf in boodskap news:A76dna41rfL1WwPenZ2dnUVZ_tadnZ2d@rogers.com...
>
> "Oom Piet" skryf
>
>> Wat ek onthou van daardie plek is nie die sondeurdrekte dae maar
>> die stink van vis in die oggend mis
>
> Dankie, Oom Piet. Ek geniet jou beskrywings
> van die weskus. Jy het werklik skryftalent. Ek
> ruik sommer die reuk van die vis in die mis.
>
> Geniet maar jou sondeurdrenkte dae hierdie
> seisoen. Hier waar ek is, is dit nou -20 C en
> die rivier buite die venster is besig om bevrore
> te raak. Omdat die water warmer is as die
> lug, is daar sulke slierte mis hier en daar oor
> die rivier. Dis darem nie altyd so koud nie.
> Dis alleen wanneer daar 'n hoëdrukstelsel
> is, dat dit so koud is. Dan is dit gewoonlik
> helder sonskyndae. Soos vandag.
>
> Tant Hessie op die walle van die Ottawa-rivier.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Saldanha Baai [boodskap #108232 is 'n antwoord op boodskap #107806] |
Wo., 18 Januarie 2006 08:46  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Besef julle nie die ou is dieselfde ou vuilbek wat onder so baie skuilname
hier plaas nie.
Werklike skryftalent sê jy vir my Gloudina ... ek wonder