Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor tien jaar...
Oor tien jaar... [boodskap #108227] Di, 17 Januarie 2006 13:33 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Demograaf meld vanoggend op Monitor (RSG) dat 'n verdere nagenoeg 2
miljoen mense in die volgende 10 jaar tot die middel (ekonomiese) klas
gaan toetree.
Re: Oor tien jaar... [boodskap #108233 is 'n antwoord op boodskap #108227] Wo, 18 Januarie 2006 21:21 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> 'n Demograaf meld vanoggend op Monitor (RSG) dat 'n verdere nagenoeg 2
> miljoen mense in die volgende 10 jaar tot die middel (ekonomiese) klas
> gaan toetree.

Wat natuurlik goeie nuus is. Want sodra mense
tot die sogenaamde middelklas behoort, dan val
die getal kinders in gesinne en styg die gesond-
heid van die bevolking aanmerklik.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Saldanha Baai
Volgende onderwerp: Re: Forbidden Fruit and Eternal Life
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:34:57 MGT 2024