Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » 4 X 4
4 X 4 [boodskap #105411] Di, 30 Augustus 2005 09:35 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester miskien kan jy my help in die verband

Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.

Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe
kyk.

Groete

Riaan
Re: 4 X 4 [boodskap #105414 is 'n antwoord op boodskap #105411] Di, 30 Augustus 2005 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien al hoe meer sin in die praatjies om die brandstofvretende voertuie
te beboet......
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1125394377.918134@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Suidwester miskien kan jy my help in die verband
>
> Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
> gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
> watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.
>
> Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
> wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
> sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
> ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe
> kyk.
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105417 is 'n antwoord op boodskap #105414] Di, 30 Augustus 2005 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Probleem is net dat 'n dubblecab so handige ding is, jy het 'n kar en 'n
bakkie in een. As jy net 'n kar het, moet jy altyd iemand se bakkie leen, en
as jy net 'n bakkie het is jou passasiers almal op die bak - dit sal nie
altyd deug vir skoonma nie.

"Annette" skryf in boodskap news:df1chr$qv7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien al hoe meer sin in die praatjies om die brandstofvretende voertuie
> te beboet......
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" wrote in message
> news:1125394377.918134@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Suidwester miskien kan jy my help in die verband

>> Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
>> gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
>> watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.

>> Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
>> wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
>> sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
>> ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe
>> kyk.

>> Groete
>> Riaan
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105420 is 'n antwoord op boodskap #105417] Di, 30 Augustus 2005 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kry 'n sleepwa agter jou motor dan hoef jy nie die nadele van 'n halwe vragmotor te hê nie bloot vir die enkele geleentheid waar jy vrag moet wegry. Dis
goedkoper en ligter op brandstof.

On Tue, 30 Aug 2005 14:13:28 +0200, "Riaan" wrote:
> Probleem is net dat 'n dubblecab so handige ding is, jy het 'n kar en 'n
> bakkie in een. As jy net 'n kar het, moet jy altyd iemand se bakkie leen, en
> as jy net 'n bakkie het is jou passasiers almal op die bak - dit sal nie
> altyd deug vir skoonma nie.
>
>
> "Annette" skryf in boodskap news:df1chr$qv7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien al hoe meer sin in die praatjies om die brandstofvretende voertuie
>> te beboet......
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1125394377.918134@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Suidwester miskien kan jy my help in die verband
>
>>> Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
>>> gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
>>> watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.
>
>>> Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
>>> wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
>>> sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
>>> ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe
>>> kyk.
>
>>> Groete
>>> Riaan
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105422 is 'n antwoord op boodskap #105420] Di, 30 Augustus 2005 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op BBC se Top Gear het hulle onlangs die vraag beantwoord.....die meeste
mense koop 'n 4x4 om die kindertjies skool toe te neem want die tradisionele
gesinsmotor (stasiewa, estate) is nie cool genoeg vir pa en die kinders nie
so hulle koop dan maar die Land Cruiser , Land Rover of so 'n tipe massel
4x4, hulle koop gewoonlik dan ook gewoonlik hope 4x4 tegnologie wat hulle
weinig of nooit eens gaan gebruik, Top Gear bevind toe die mees gepaste
voertuig is die Volvo XC 70 of is dit nou die XC 90, maar wel die kar lyk
cool en het hope ruimte, en is prakties om die gesin rond te karwei. Die
prys was 'n bietjie eina!

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:2d39g1950qh76gfuo9vrbu0q11k4q9gln4@4ax.com...
> Kry n sleepwa agter jou motor dan hoef jy nie die nadele van n halwe
> vragmotor te hê nie bloot vir die enkele geleentheid waar jy vrag moet
> wegry. Dis
> goedkoper en ligter op brandstof.
>
>
> On Tue, 30 Aug 2005 14:13:28 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> Probleem is net dat 'n dubblecab so handige ding is, jy het 'n kar en 'n
>> bakkie in een. As jy net 'n kar het, moet jy altyd iemand se bakkie leen,
>> en
>> as jy net 'n bakkie het is jou passasiers almal op die bak - dit sal nie
>> altyd deug vir skoonma nie.

>> "Annette" wrote in message
>> news:df1chr$qv7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sien al hoe meer sin in die praatjies om die brandstofvretende
>>> voertuie
>>> te beboet......
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1125394377.918134@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Suidwester miskien kan jy my help in die verband
>>
>>>> Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en
>>>> jy
>>>> gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
>>>> watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.
>>
>>>> Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die 2x4
>>>> wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar in die
>>>> sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar altyd die
>>>> ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders in die oe kry.
>>
>>>> Groete
>>>> Riaan
>>
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105429 is 'n antwoord op boodskap #105422] Di, 30 Augustus 2005 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:df1p43$e5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op BBC se Top Gear het hulle onlangs die vraag beantwoord.....die meeste
> mense koop 'n 4x4 om die kindertjies skool toe te neem want die tradisionele
> gesinsmotor (stasiewa, estate) is nie cool genoeg vir pa en die kinders nie
> so hulle koop dan maar die Land Cruiser , Land Rover of so 'n tipe massel
> 4x4, hulle koop gewoonlik dan ook gewoonlik hope 4x4 tegnologie wat hulle
> weinig of nooit eens gaan gebruik, Top Gear bevind toe die mees gepaste
> voertuig is die Volvo XC 70 of is dit nou die XC 90, maar wel die kar lyk
> cool en het hope ruimte, en is prakties om die gesin rond te karwei. Die
> prys was 'n bietjie eina!
>
>
> "Julius Bergh" wrote in message
> news:2d39g1950qh76gfuo9vrbu0q11k4q9gln4@4ax.com...
>> Kry n sleepwa agter jou motor dan hoef jy nie die nadele van n halwe
>> vragmotor te hê nie bloot vir die enkele geleentheid waar jy vrag moet
>> wegry. Dis
>> goedkoper en ligter op brandstof.
>>
>>
>> On Tue, 30 Aug 2005 14:13:28 +0200, "Riaan" wrote:
>>
>>> Probleem is net dat 'n dubblecab so handige ding is, jy het 'n kar en 'n
>>> bakkie in een. As jy net 'n kar het, moet jy altyd iemand se bakkie leen,
>>> en
>>> as jy net 'n bakkie het is jou passasiers almal op die bak - dit sal nie
>>> altyd deug vir skoonma nie.
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:df1chr$qv7$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sien al hoe meer sin in die praatjies om die brandstofvretende
>>>> voertuie
>>>> te beboet......
Het is nu baie cool om de 4x4 rijders af te skilder as wegpiraat,milieu
vervuilers en dies meer,viral die groen politiekers wil die 4x4 uit die stad
weg,waarom nie die vragmotors?Wie een 4x4 kan betaal wek nu eenmaal
afguns,wat betref die kinders naar skool breng,sowatt,een 4x4 is nou eenmaal
veiliger as een Smart.
Re: 4 X 4 [boodskap #105430 is 'n antwoord op boodskap #105411] Di, 30 Augustus 2005 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
1. Toyota: Betroubaarheid, duursaamheid, goeie handelswaarde die dag as
jy hom wil inruil of verkoop. Nou is die Toyotas se enjins sterker as die
res en die voertuie is nog goedkoper ook as die kompetisie.....en hulle's
beter! Plus 'n 3 jaar waarborg en 'n 5 jaar diensplan. Dit maak
finansieel sin.
2. Watter Toyota: Afhangende van hoeveel geld jy het, maar ek dink die
Cruiser en Prado is effe duur vir wat jy oor gesels. Dan is dit Hilux.
3. Watter Hilux: Duidelik 'n double cab as jy dit as 'n kar wil gebruik
ook [en 'n familie het]. Eers die 2x4'e:
Petrol: 2.7VVTi Double Cab R/B Raider
Diesel: 3.0D-4D turbo-diesel ditto
Dan 4x4'e:
Petrol: 4.0 V6 4x4 Raider
Diesel: 2.5D-4D turbo-diesel SRX [spesifikasievlakke laer as Raider]
Diesel: 3.0D-4D turbo-diesel Raider
4. Watter enjin? Die nuwe turbo-diesels van Toyota het ongelooflike krag
en veral die 3 liter D-4D het enorme torque. Ek weet, want ek het een!
Hy trek geweldig sterk in sy ratte en hol maklik 180km/u. As jy dit kalm
vat [dis nou op tot 140km/u] dan het ek al by die 11km/l brandstofverbruik
gekry, maar ek ry meer normaal op 150+ en dan kry ek so 8,2km/l oor die
algemeen. Die nuwe 2.7 petrolenjin het soortgelyke krag, maar sy torque is
effe laer, dus het hy meer revs nodig as jy met hom moet krag maak, maar dis
een moerse gladde enjin en hulle sê sy brandstofverbruik is darem beter as
die ou 2.7's s'n. My ou 2.7 het op 150 so ongeveer 6km/l gekry en die
manne hier praat met die nuwe enjin so van 7,1km/l op spoed. Die diesel is
lekker, maar moet hom nie koop as jy dink jy gaan geld op brandstof bespaar
nie. Al ry jy kalm en kry jy 10km/l, gaan jy oor die 200 000km met die
diesel moet ry net om gelyk te breek op die besparing van die aankoopsprys
wat die diesel hoër is as die petrol model. Turbo-diesels 'trade' ook nie
so goed nie....tot nou toe. Met Toyota se gratis onderhoud verander dit
alles. Wat ek persoonlik na die diesel laat oorgaan het, is die feit dat
AS ek wil stadig ry, dan kan ek baie lig op brandstof wees met die diesel
teenoor die petrol wat maar altyd effe swaar bly. Die beste koop
finansieel gesproke is die 2x4 2.7 petrol double cab. O ja! Die 2.5
turbo-diesel is heel lewendig en amper soos die vorige KZTE diesel. Jy kan
'n heel billike 140 handhaaf bult op en bult af en hy's nog ligter op
brandstof as die 3 liter.
5. Die nuwe Hilux: Is eenvoudig ongelooflik. As daar een ding is wat
ons sandtrappers ken, dan is dit bakkies. Daar is nie nog so 'n bakkie op
die pad nie. Hy sit binne soos 'n kar en hy bestuur soos 'n kar. Dis die
eerste bakkie wat ek bestuur het wat agter sy voorwiele aanloop op die
grondpad. Al die ander se stuur raak maar so effe vaag op spoed en jy
korrel meer as wat jy bestuur. Hierdie ou se kragstuur skakel progressief
uit hoe vinniger jy ry en sy suspensie en onderstel is pragtig. Koop maar
een.

"Riaan" skryf in boodskap news:1125394377.918134@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Suidwester miskien kan jy my help in die verband
>
> Ek besef jy is 'n groot Toyota fan, maar as jy nou 'n 4x4 moet koop en jy
> gaan hom net gebruik "soos 'n kar" en jy bly so 15 KM van die werk af,
> watter 4x4 sal jy aanbeveel en hoekom.
>
> Die rede hoekom ek vra is ek wil regtig vir my een koop, dit kan ook die
> 2x4 wees dit hoef nie 4x4 te wees nie, wat ek net wil gebruik soos 'n kar
> in die sin ek wil my kinders by my in die kar he, maar 'n ou het mos maar
> altyd die ding of 2 wat jy wil aanry / wegry en dan moet jy iemand anders
> in die oe kyk.
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105432 is 'n antwoord op boodskap #105430] Di, 30 Augustus 2005 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" schreef in bericht
news:BM-dnZ2dnZ2S_hb7nZ2dnebhid6dnZ2dRVn-0Z2dnZ0@is.co.za...
> 1. Toyota: Betroubaarheid, duursaamheid, goeie handelswaarde die dag as
> jy hom wil inruil of verkoop. Nou is die Toyotas se enjins sterker as die
> res en die voertuie is nog goedkoper ook as die kompetisie.....en hulle's
> beter! Plus 'n 3 jaar waarborg en 'n 5 jaar diensplan. Dit maak
> finansieel sin.
> 2. Watter Toyota: Afhangende van hoeveel geld jy het, maar ek dink die
> Cruiser en Prado is effe duur vir wat jy oor gesels. Dan is dit Hilux.
> 3. Watter Hilux: Duidelik 'n double cab as jy dit as 'n kar wil gebruik
> ook [en 'n familie het]. Eers die 2x4'e:
> Petrol: 2.7VVTi Double Cab R/B Raider
> Diesel: 3.0D-4D turbo-diesel ditto
> Dan 4x4'e:
> Petrol: 4.0 V6 4x4 Raider
> Diesel: 2.5D-4D turbo-diesel SRX [spesifikasievlakke laer as Raider]
> Diesel: 3.0D-4D turbo-diesel Raider
> 4. Watter enjin? Die nuwe turbo-diesels van Toyota het ongelooflike krag
> en veral die 3 liter D-4D het enorme torque. Ek weet, want ek het een!
> Hy trek geweldig sterk in sy ratte en hol maklik 180km/u. As jy dit kalm
> vat [dis nou op tot 140km/u] dan het ek al by die 11km/l brandstofverbruik
> gekry, maar ek ry meer normaal op 150+ en dan kry ek so 8,2km/l oor die
> algemeen. Die nuwe 2.7 petrolenjin het soortgelyke krag, maar sy torque is
> effe laer, dus het hy meer revs nodig as jy met hom moet krag maak, maar dis
> een moerse gladde enjin en hulle sê sy brandstofverbruik is darem beter as
> die ou 2.7's s'n. My ou 2.7 het op 150 so ongeveer 6km/l gekry en die
> manne hier praat met die nuwe enjin so van 7,1km/l op spoed. Die diesel is
> lekker, maar moet hom nie koop as jy dink jy gaan geld op brandstof bespaar
> nie. Al ry jy kalm en kry jy 10km/l, gaan jy oor die 200 000km met die
> diesel moet ry net om gelyk te breek op die besparing van die aankoopsprys
> wat die diesel hoër is as die petrol model. Turbo-diesels 'trade' ook nie
> so goed nie....tot nou toe. Met Toyota se gratis onderhoud verander dit
> alles. Wat ek persoonlik na die diesel laat oorgaan het, is die feit dat
> AS ek wil stadig ry, dan kan ek baie lig op brandstof wees met die diesel
> teenoor die petrol wat maar altyd effe swaar bly. Die beste koop
> finansieel gesproke is die 2x4 2.7 petrol double cab. O ja! Die 2.5
> turbo-diesel is heel lewendig en amper soos die vorige KZTE diesel. Jy kan
> 'n heel billike 140 handhaaf bult op en bult af en hy's nog ligter op
> brandstof as die 3 liter.
> 5. Die nuwe Hilux: Is eenvoudig ongelooflik. As daar een ding is wat
> ons sandtrappers ken, dan is dit bakkies. Daar is nie nog so 'n bakkie op
> die pad nie. Hy sit binne soos 'n kar en hy bestuur soos 'n kar. Dis die
> eerste bakkie wat ek bestuur het wat agter sy voorwiele aanloop op die
> grondpad. Al die ander se stuur raak maar so effe vaag op spoed en jy
> korrel meer as wat jy bestuur. Hierdie ou se kragstuur skakel progressief
> uit hoe vinniger jy ry en sy suspensie en onderstel is pragtig. Koop maar
> een.
Die laatste tyd word in Belgie Isuzu ingevoer als Bakkie enkel en
dubbelcabien,wat dink jy daarvan SW?
Re: 4 X 4 [boodskap #105439 is 'n antwoord op boodskap #105432] Wo, 31 Augustus 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
" de boskabouter" skryf in boodskap news:D3%Qe.181942$_U6.10106916@phobos.telenet-ops.be...
>> een.
> Die laatste tyd word in Belgie Isuzu ingevoer als Bakkie enkel en
> dubbelcabien,wat dink jy daarvan SW?
----Die Isuzu is baie 'sag', maar jy moet onthou waar ek bly en op wat se
paaie ek ry. Die Isuzu ry meer soos 'n kar en vat ook nie vrag so goed
soos bv die Toyotas nie. Baie, baie van die Isuzu turbo-diesels gooi
enjins en die manne spot en sê as jy 90 000km gery het met jou Isuzu en nog
nie 'n koper het nie, dan is jy in die sop. Dan is daar die geval van die
ou wat sy Isuzu se onderstel gebuig het in ons Kaokoveld en toe Isuzu niks
wou hoor oor die splinternuwe voertuig se waarborg nie, toe adverteer hy sy
bakkie langs die paaie in Pretoria waarop groot ge-signwrite is: Die
kakste 4x4xverre! Hy't ook fotos van die geknakte voertuig op die kante
geplak. Die saak is uiteindelik in die appèlhof beslis....ten gunste van
die gebruiker.
Maar ek sou dink daar by julle, en julle het mos baie modder, sou so 'n
bakkie sin maak?
>
Re: 4 X 4 [boodskap #105447 is 'n antwoord op boodskap #105439] Wo, 31 Augustus 2005 15:20 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:pJWdnXOvEecj04jeRVn-qQ@is.co.za...
>
> " de boskabouter" wrote in message
> news:D3%Qe.181942$_U6.10106916@phobos.telenet-ops.be...
>>> een.
>> Die laatste tyd word in Belgie Isuzu ingevoer als Bakkie enkel en
>> dubbelcabien,wat dink jy daarvan SW?
> ----Die Isuzu is baie 'sag', maar jy moet onthou waar ek bly en op wat se
> paaie ek ry. Die Isuzu ry meer soos 'n kar en vat ook nie vrag so goed
> soos bv die Toyotas nie. Baie, baie van die Isuzu turbo-diesels gooi
> enjins en die manne spot en sê as jy 90 000km gery het met jou Isuzu en nog
> nie 'n koper het nie, dan is jy in die sop. Dan is daar die geval van die
> ou wat sy Isuzu se onderstel gebuig het in ons Kaokoveld en toe Isuzu niks
> wou hoor oor die splinternuwe voertuig se waarborg nie, toe adverteer hy sy
> bakkie langs die paaie in Pretoria waarop groot ge-signwrite is: Die
> kakste 4x4xverre! Hy't ook fotos van die geknakte voertuig op die kante
> geplak. Die saak is uiteindelik in die appèlhof beslis....ten gunste van
> die gebruiker.
> Maar ek sou dink daar by julle, en julle het mos baie modder, sou so 'n
> bakkie sin maak?

Dankie SW,dus geen Isuzu vir die swaar werk,ek ry nu met een Hyundai
Galloper,afgelei van die ou Mitchubitsu Pajero,een sterk werkperd
Vorige onderwerp: Watter manne hier ry forbaaifors?
Volgende onderwerp: Mugabe se karre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:24:45 MGT 2024