| Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104900] |
So., 07 Augustus 2005 18:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
Cameladvertensies:)))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104911 is 'n antwoord op boodskap #104905] |
Ma., 08 Augustus 2005 05:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
wat manlief gekoop het.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
" de boskabouter" skryf in boodskap news:Z%tJe.164138$5t.8879152@phobos.telenet-ops.be...
>
> "DD" schreef in bericht
> news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
>> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>>> Cameladvertensies:)))
>>
>>
>> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.
>>
>> DD
>>
> En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
>
|
|
|
|
| Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104913 is 'n antwoord op boodskap #104911] |
Ma., 08 Augustus 2005 06:34   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Net sodra dit vroumense pas, doen hulle dit soos manlief wil! 'n 4x4, in
hul huidige vorm, maak meer sin vir meeste mense in Suider-Afrika want bo en
behalwe vir vakansies en naweke wat die 4x4 meer lekker plekke oopmaak, is
die paaie deesdae so kak en vol gate, dat 'n 4x4 of ten minste 'n bakkie
regtig sin maak. 'n Vriend van my het so drie maande gelede sy BMW M3 deur
'n gat op die teerpad gevat op redelike spoed en hy moes vier rims en vier
bande koop.
Dis nou behalwe ons ouens in die woestyn, Annette! Ons werk elke dag
met die goed en waar ek bly is jy moedswillig en stupid as jy nie 'n 4x4 het
nie.....slurp ten spyte. Weet jy hoe lekker proe die nuutse 3 liter diesel
4x4 Hilux? Moerse krag en dan gee hy nog beter as 10km/l dieselverbruik
ook.....en hy kan toer op 170+ ook as jy nou regtig moedswillig wil wees!
"Annette" skryf in boodskap news:dd6rpc$irj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
> enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
> wat manlief gekoop het.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> " de boskabouter" wrote in message
> news:Z%tJe.164138$5t.8879152@phobos.telenet-ops.be...
>> "DD" schreef in bericht
>> news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
>>> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>>>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>>>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>>>> Cameladvertensies:)))
>>>
>>>
>>> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.
>>>
>>> DD
>>>
>> En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104927 is 'n antwoord op boodskap #104900] |
Ma., 08 Augustus 2005 13:35  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette" wrote:
> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
> Cameladvertensies:)))
Wat is die geval as 'n vrou 'n 4 X4 ry?
Penis envy?
|
|
|
|