Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Watter manne hier ry forbaaifors?
Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104900] So, 07 Augustus 2005 18:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
Cameladvertensies:)))
--
Groetnis
Annette
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104903 is 'n antwoord op boodskap #104900] So, 07 Augustus 2005 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette" wrote:
> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
> Cameladvertensies:)))

dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.

DD
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104905 is 'n antwoord op boodskap #104903] So, 07 Augustus 2005 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"DD" schreef in bericht news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>> Cameladvertensies:)))
>
>
> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.
>
> DD

En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104906 is 'n antwoord op boodskap #104905] So, 07 Augustus 2005 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Aug 2005 20:18:01 GMT, " de boskabouter" wrote:
>
> "DD" schreef in bericht
> news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
>> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>>> Cameladvertensies:)))


>> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.

>> DD

> En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
>

ék twyfel aan hùlle manlikheid.
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104911 is 'n antwoord op boodskap #104905] Ma, 08 Augustus 2005 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
wat manlief gekoop het.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

" de boskabouter" skryf in boodskap news:Z%tJe.164138$5t.8879152@phobos.telenet-ops.be...
>
> "DD" schreef in bericht
> news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
>> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>>> Cameladvertensies:)))
>>
>>
>> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.
>>
>> DD
>>
> En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
>
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104913 is 'n antwoord op boodskap #104911] Ma, 08 Augustus 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net sodra dit vroumense pas, doen hulle dit soos manlief wil! 'n 4x4, in
hul huidige vorm, maak meer sin vir meeste mense in Suider-Afrika want bo en
behalwe vir vakansies en naweke wat die 4x4 meer lekker plekke oopmaak, is
die paaie deesdae so kak en vol gate, dat 'n 4x4 of ten minste 'n bakkie
regtig sin maak. 'n Vriend van my het so drie maande gelede sy BMW M3 deur
'n gat op die teerpad gevat op redelike spoed en hy moes vier rims en vier
bande koop.
Dis nou behalwe ons ouens in die woestyn, Annette! Ons werk elke dag
met die goed en waar ek bly is jy moedswillig en stupid as jy nie 'n 4x4 het
nie.....slurp ten spyte. Weet jy hoe lekker proe die nuutse 3 liter diesel
4x4 Hilux? Moerse krag en dan gee hy nog beter as 10km/l dieselverbruik
ook.....en hy kan toer op 170+ ook as jy nou regtig moedswillig wil wees!

"Annette" skryf in boodskap news:dd6rpc$irj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
> enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
> wat manlief gekoop het.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> " de boskabouter" wrote in message
> news:Z%tJe.164138$5t.8879152@phobos.telenet-ops.be...

>> "DD" schreef in bericht
>> news:dkpcf1dutv1c9u5rlaq23pae4qfssegceh@4ax.com...
>>> On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
>>>> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
>>>> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
>>>> Cameladvertensies:)))
>>>
>>>
>>> dan sal ek seker maar 'n Uno (of ' Smart' karretjie!) koop.
>>>
>>> DD
>>>
>> En wat gesê van die vroue(baie meer as manne) in die 4x4?
>
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104921 is 'n antwoord op boodskap #104911] Ma, 08 Augustus 2005 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Aug 2005 07:36:22 +0200, "Annette" wrote:

> Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
> enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
> wat manlief gekoop het.

Aikona! Hulle ry die ding want:

1. Dit gee hulle n gevoel van veiligheid.

2. Hulle kan ander mense intimideer met die tenk.

3. Hulle ry bloot van woonhok na werkhok en kom nooit op n grondpad nie.

4. Die ding is luuks met n metaal glans verfjob wat nie toegelaat word on modder op te kty nie.

5. Soos die Colt 45 van ouds, gee dit die klein outjies mag in die hande - ditto vir die groot outjies.
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104925 is 'n antwoord op boodskap #104921] Ma, 08 Augustus 2005 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit reg het, dan is jy doer in All Black-land....wat so pas op hulle
moer gekry het in die rugby! Hier by ons is die paaie darem iets anders
en hoekom sal jy 'n gewone kar ry as jy 'n 4x4 kan ry wat die slegte paaie
wat jy moontlik kan ry, met gerief kan aanpak? En eintlik is dit lekker om
ander mense so van 'bo af' kan bekyk in die verkeer!

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:oshef1ds5smv0l9qpeqamspk1ms7ms9jsp@4ax.com...
> On Mon, 8 Aug 2005 07:36:22 +0200, "Annette" wrote:
>
>> Blykbaar, volgens die studie, is daar geen aanduiding dat vroue wat 4X4's ry
>> enige twyfel het omtrent hul geslag of manlikheid nie. Hulle ry net die ding
>> wat manlief gekoop het.
>
> Aikona! Hulle ry die ding want:
>
> 1. Dit gee hulle n gevoel van veiligheid.
>
> 2. Hulle kan ander mense intimideer met die tenk.
>
> 3. Hulle ry bloot van woonhok na werkhok en kom nooit op n grondpad nie.
>
> 4. Die ding is luuks met n metaal glans verfjob wat nie toegelaat word on
> modder op te kty nie.
>
> 5. Soos die Colt 45 van ouds, gee dit die klein outjies mag in die hande -
> ditto vir die groot outjies.
Re: Watter manne hier ry forbaaifors? [boodskap #104927 is 'n antwoord op boodskap #104900] Ma, 08 Augustus 2005 13:35 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Aug 2005 20:53:26 +0200, "Annette" wrote:
> Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
> dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
> Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
> Cameladvertensies:)))

Wat is die geval as 'n vrou 'n 4 X4 ry?

Penis envy?
Vorige onderwerp: F1 gemors
Volgende onderwerp: 4 X 4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:06:57 MGT 2024