| Hond gedrag [boodskap #71549] |
Wo., 08 Januarie 2003 04:22  |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hond gedrag [boodskap #71594 is 'n antwoord op boodskap #71577] |
Wo., 08 Januarie 2003 14:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy het nie 'n veearts nodig om af te lei sy het 'n lesbiese hond nie;)))
Annette
"Elaine" wrote in message
news:3e1c0448.0@news1.mweb.co.za...
> Haai shame, ja ek ken die gevoel! Sy's nog 'n jong hond en sy sal dit
> mettertyd ophou doen. Kry vir haar 'n paar lekker groot bene, varkoortjies,
> hoewe (lg. 2 kan jy by die veearts kry) en 'n paar ander goed waaraan jy kan
> dink waaraan sy kan lê en kou as jy nie by die huis is nie. Anders sal jy
> vir haar 'n "afskorting" moet bou waar sy kan bly wanneer jy nie daar is
> nie. Maak net seker al haar goedjies is daarin ander kou sy 'n gat reg deur
> die draad. Heel moontlik doen sy dit vir aandag of sy's verveeld. Ek het
> nou die dag op my kollie afgekom waar sy aan die muur gelê en kou het - so
> jy't al my simpatie!!
> Dalk moet jy vir die veearts gaan vra hoekom jou hond nog nie op hitte
> gegaan het nie, daar's dalk iets fout met haar.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Kinky" wrote in message
> news:4bb80b32.0301072022.f629059@posting.google.com...
>> Ek weet nie of hier iemand is wat my n biejtie raad kan gee nie. Ek
>> het verlede jaar vir my 5 roosbome gekoop. Ice Bergs, is die naam
>> van die rose op hulle lang stele en wit blomme! Ek het n baie mooi
>> bedding daarvoor gemaak maar elke keer wat ek/ons vir n dag of wat weg
>> van die huis af is, vreet ons hond so n roosboom op. Of hy grou dit
>> uit die grond uit!! Ek is nou al werklik moedeloos en wonder sommer
>> of die hond ooit hierdie gedrag sal afleer en indien wel, hoe? Die
>> hond is n kruising tussen n bull mastiff en n boerboel. Sy is nou
>> amper twee jaar oud. Het ook nog nooit op hitte gekom nie!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hond gedrag [boodskap #71644 is 'n antwoord op boodskap #71636] |
Do., 09 Januarie 2003 02:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet, maar stilletjies sodat niemand dit kan agterkom nie;))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e1cc470.0@news1.mweb.co.za...
> Maar Annette - selfs lesbiese honde gaan op hitte :o)))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:avhbsb$fh7hf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sy het nie 'n veearts nodig om af te lei sy het 'n lesbiese hond nie;)))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hond gedrag [boodskap #71778 is 'n antwoord op boodskap #71549] |
Sa., 11 Januarie 2003 11:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet darem nie, dit kan haar gunsteling swemslag wees:))
Annette
"DD" skryf in boodskap news:vd002vsaonjn4g0hkilpbhg22r9icjcdir@4ax.com...
> On Fri, 10 Jan 2003 16:31:33 -0500, Katryn
> het geskryf:
>
>> "pieter" wrote:
>>
>>> Waar het jy gebly
>>
>> Eversdal, Durbanville. Ek skryf gou privaat verder. :-)
>
> Nie baie komplimentered wanneer jy onder die vaandel van
> 'Hond gedrag' jou vorige woonplek verskaf nie, Katryn.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hond gedrag [boodskap #71783 is 'n antwoord op boodskap #71778] |
Sa., 11 Januarie 2003 12:05  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 11 Jan 2003 13:37:14 +0200, "Annette"
het geskryf:
> Ek weet darem nie, dit kan haar gunsteling swemslag wees:))
> Annette
>
>
>
LOL Dan sal ek graag wil gaan lesse neem:-)))
DD
|
|
|
|