|
|
| Re: Bloedskenk [boodskap #84186 is 'n antwoord op boodskap #84184] |
Wo., 17 September 2003 12:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle optrede is rassisties!!
Dis net nie kosher as mens nie mag bloed skenk net omdat jy nie van 'n
sekere land afkom nie.
Van bloed gepraat - ek hoor muskiete soek die mense met soet bloed om te
byt - blykbaar maak al die rooiwyn in my bloed dit te droog vir muskiete se
smaak:))
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:MMY9b.20$R5.17@bignews3.bellsouth.net...
>> Regtig? Hoekom nie? Hulle toets dit mos vir alle siektes en goed? Betaal
>> hulle jou nie in Amerika om bloed te skenk nie?
>
> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
> ek kan maar net wonder.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenk [boodskap #84189 is 'n antwoord op boodskap #84188] |
Wo., 17 September 2003 13:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So jy wil beweer, net soos die Amerikaners, dat Vrolik besmet is met
allerhande siektes?:))
Annette
"Elaine" wrote in message
news:3f685d40$0$64723@hades.is.co.za...
> Snaaks - seker maar omdat hier so baie VIGS en allerhande siektes is?
>
> "Glücklich" wrote:
>>
>> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
>> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
>> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
>> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
>> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
>> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
>> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
>> ek kan maar net wonder.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenk [boodskap #84191 is 'n antwoord op boodskap #84190] |
Wo., 17 September 2003 14:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)) Ek dink nie ons hoef moeite te doen nie - laat ons sien wat maak hulle
met hul eie mense wat van Afghanistan en Irak terugkeer:))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f6868fd$0$64724@hades.is.co.za...
> Haaaaiiii nee - hoekom sal ek nou sulke goed sê? Die Amerikaners neem maar
> net aan dat ons almal besmet is :)) Sal ons hulle nie maar verkeerd gaan
> bewys nie :o)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk9o10$s9q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So jy wil beweer, net soos die Amerikaners, dat Vrolik besmet is met
>> allerhande siektes?:))
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Bloedskenk [boodskap #84201 is 'n antwoord op boodskap #84184] |
Wo., 17 September 2003 22:16   |
e-way
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek skenk kort-kort bloed in Amerika. Hulle vat wel mense van S.A., behalwe
as jy in die Noordelike rural gedeeltes gekuier of gewoon het. M.a.w. die
Kruger Wildtein is deel van die gebied wat verbode is, en ander plekke in
Noord Tvl (wat is die nuwe naam, Noordelike Provinsie?)
Anyway, hulle kyk spesifiek uit vir malaria, nie vigs nie, ek weet nie
hoekom nie, dis seker makliker om vigs waar te neem in bloed as die malaria
virus. Wat weet ek?
Meeste groot maatskappye het twee 'blood drives' per jaar, waneer die Rooi
Kruis hulle mobiele eenhede bring, en dan kom bloed tap :-) Mens word ook
kort kort gebel as hier n ramp is, vir ekstra bloed, maar mens kan net so
elke drie maande skenk, en nee, ons word nie betaal nie, dis n diens vir ons
medemens ;-)
"Glücklich" wrote in message
news:MMY9b.20$R5.17@bignews3.bellsouth.net...
>> Regtig? Hoekom nie? Hulle toets dit mos vir alle siektes en goed? Betaal
>> hulle jou nie in Amerika om bloed te skenk nie?
>
> Dis wat ek gedink het want 'n ander Suid
> Afrikaanse vriend het hier bloed geskenk. Maar
> toe ek gegaan het het die antie vir my gevra waar
> is ek vandaan omdat sy my aksent snaaks gevind
> het. Toe ek sê Suid Afrika, toe sê sy ek mag nie
> bloed skenk hier nie. Hulle het 'n lysie van lande
> wat taboe is. Wat die rede is sal ek nie weet nie
> ek kan maar net wonder.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bloedskenk [boodskap #84219 is 'n antwoord op boodskap #84201] |
Do., 18 September 2003 09:26   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die bloed bus staan baie gereeld voor ons gebou.
Wat lekker is van die bloedskenk is dat hulle jou
uitslae op die internet beskikbaar maak. My vriend
wat altyd bloed geskenk het hier het altyd 'n paar
dae nadat hy geskenk het ingeteken en sy kolestrol
vlakke gekyk (hy het bietjie 'n probleem daarme)
Die bloed skenkery was 'n lekker verniet metode om
gereeld so 'n lesingtjie te laat neem.
Met 911 het my vrou en kinders ook afrikaner bloed
gaan aanbied maar hulle was ook weggewys.
Soos Anette sê dis rasse diskriminasie hierdie. of
is dit nou kontinent diskrininasie?
> Ek skenk kort-kort bloed in Amerika. Hulle vat wel mense van S.A., behalwe
> as jy in die Noordelike rural gedeeltes gekuier of gewoon het. M.a.w. die
> Kruger Wildtein is deel van die gebied wat verbode is, en ander plekke in
> Noord Tvl (wat is die nuwe naam, Noordelike Provinsie?)
> Anyway, hulle kyk spesifiek uit vir malaria, nie vigs nie, ek weet nie
> hoekom nie, dis seker makliker om vigs waar te neem in bloed as die malaria
> virus. Wat weet ek?
>
> Meeste groot maatskappye het twee 'blood drives' per jaar, waneer die Rooi
> Kruis hulle mobiele eenhede bring, en dan kom bloed tap :-) Mens word ook
> kort kort gebel as hier n ramp is, vir ekstra bloed, maar mens kan net so
> elke drie maande skenk, en nee, ons word nie betaal nie, dis n diens vir ons
> medemens ;-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|